7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Leer om te laat gaan: Pedagogiese moed en onsekerheid met ontsnapkamer-onderrigmetodiek
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Delecia Davids Onderwerp: Leer om te laat gaan: Pedagogiese moed en onsekerheid met ontsnapkamer-onderrigmetodiek...
Stellenbosch University
Ontmoet Carmell Pillay: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Carmell Pillay.Carmell Pillay is ’n eerstejaar B Spraak-,Taal- en...
Stellenbosch University
Gesondheidsgelykheidstoekennings by US aangebied
Vooraanstaande kenners van globale gesondheidsgelykheid het onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Biomediese Navorsingsinstituut byeengekom vir Springer Nature se Inklusiewe Gesondheidsnavorsing-toekennings (IGNT). Dit was die...
Stellenbosch University
Topnavorsers vereer met die US se Kansellierstoekenning
Twee navorsers in die Fakulteit Natuurwetenskappe, prof. Bert Klumperman en prof. Leon Dicks, is vereer vir hul uitstaande akademiese prestasie met die oorhandiging van die Kansellierstoekenning tydens die Universiteit Stellenbosch se...
Stellenbosch University
Wiskunde-'koningin' van Helderberg ontvang US se gesogte Kanseliersmedalje
Danielle Kleyn, wat die "koningin van wiskunde" gedoop is toe sy by die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes skoolgegaan het, is as die wenner van die Universiteit Stellenbosch se gesogte Kanseliersmedalje vir 2024 aangewys. Kleyn het...
Stellenbosch University
US en NSRI span kragte saam om verdrinking te bekamp
Soos Wêreldverdrinkingsvoorkomingsdag op 25 Julie nader kom, versterk die Universiteit Stellenbosch (US) en die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) hul verbintenis tot verdrinkingsvoorkoming deur verbeterde vennootskappe, navorsing en...
Stellenbosch University
Die rol van ekotone in 'n veranderende wêreld
In die benarde toestand van wêreldwye omgewingsverandering kry die studie van ekotone al hoe meer vastrapplek in die wetenskaplike gemeenskap. Ekotone is ruimtelik komplekse oorgangsones wat tussen verskillende plantgemeenskappe voorkom...
Stellenbosch University
Afrika se Eerste Internasionale Skoolverlaterskwalifikasie Kry Momentum met Suksesvolle ISC Eksamen
Stellenbosch Universiteit se Eenheid vir Internasionale Kreditering (SU-EIK) is trots om terug te kyk op ’n belangrike mylpaal in die bevordering van toeganklike internasionale onderwys op die kontinent. In Junie 2025 het die SU-EIK die...
Stellenbosch University
Prof Blaauw gee leiding aan wêreldliggaam oor wanvoeding
'n Taakgroep is onlangs deur die Globale Leierskapinsitiatief vir Wanvoeding (GLIM) aangewys om riglyne vir die diagnose van kliniese wanvoeding saam te stel vir die uiteindelike globale toepassing daarvan. Prof Renée Blaauw, hoof van...
Stellenbosch University
Sewekampatleet in die wolke oor goue medalje
Ná baie jare se harde werk is Nienka du Toit, student aan die Universiteit Stellenbosch en voormalige leerder van die Hoër Meisieskool Bloemhof, die afgelope naweek by die ASA Senior Baan- en Veldkampioenskap as die Suid-Afrikaanse...