7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Onderwysstudente bring vyf Paralimpiese medaljes huis toe
Studente in die Fakulteit Opvoedkunde wat aan die Paralimpiese Spele deelgeneem het, het met vyf medaljes na Suid-Afrika teruggekeer – drie goud, een silwer en een brons. Charl du Toit, wat besig is met sy honneursgraad in onderwysbestuur...
Stellenbosch University
Nuwe US ombud is gereed om uitdagings aan te pak
Integriteit, objektiwiteit en regverdigheid. Hierdie beginsels is hoog op die lys vir die nuutaangestelde ombud van Universiteit Stellenbosch (US) wat van November amptelik hierdie posisie beklee. Advokaat Rina Meyer se rol as ombud sal...
Stellenbosch University
PhD-navorsing in net 100 karakters opgesom
"TB vermoor sonder vooroordeel van mens tot grootwild, maar binnekort is dit iets van die verlede. Superheld gevind!" Met hierdie 100 karakters het dr Wynand Goosen die essensie van sy navorsing oor TB in grootwild raak opgesom en die...
Stellenbosch University
Dept Bosbou en Houtwetenskap verwelkom Dr Spong
Dr Ben Spong, ‘n kundige in Bosingenieurswese en -bestuur, van West Virgina Universiteit in die VSA, het onlangs gearriveer vir ‘n verlengde besoek aan die Universiteit van Stellenbosch se Dept van Bosbou en Houtkunde. Tydens sy langverlof...
Stellenbosch University
Navorser ontvang gesogte studiebeurs
Dr Charles Awortwe het die gesogte Carl Duisberg-studiebeurs van die Bayer Wetenskap- en Onderwysstigting (Afrika-talent) ontvang om vir ses maande lank navorsing te doen aan die Instituut vir Kliniese en Eksperimentele Farmakologie (IKEF)...
Stellenbosch University
Ukwanda beïndruk Raad van Provinsies
Afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) en die Wes-Kaapse Wetgewer het in September besoek afgelê by die Ukwanda Landelike Kliniese Skool (LKS) as deel van hulle Provinsiale Week-aktiwiteite. Die doel van die Provinsiale...
Stellenbosch University
US alumnus besit “innoverendste besigheid in Wes-Kaap”
Die titel "Innoverendste besigheid in die Wes-Kaap vir 2016", behoort aan 'n maatskappy wat in 2013 gestig is deur dr. McElory Hoffmann, 'n ou-Matie met 'n PhD in toegepaste wiskunde. Dr. Hoffmann, medestigter en hoof uitvoerende beampte...
Stellenbosch University
PRONTAK 2025 Kontaksessie | 9 April @ STIAS
Wat is dit? Die PRONTAK-kortkursus is ʼn gratis jaarlikse aanbod aan pas aangestelde dosente aan die Universiteit Stellenbosch (US). Dit bied ʼn ruimte vir deelnemers uit verskillende fakulteite om oor hulle onderrig-, leer- en...
Stellenbosch University
SUNSEP vier vanjaar 'n rekordgetal grade
Die 'voorloper' van die SUNSEP-graduandi is dr Elza Lourens, Fisiese Wetenskappe-fasiliteerder in SciMathUS. Dr Lourens het in haar Ph-studies die oorgang van gegradueerdes na ʼn eerste werk ondersoek. Lionel Hartzenberg, 'n voormalige...
Stellenbosch University
Die US se Voedseldienste en Nakomingsafdeling behaal uitnemendheid in voedselveiligheid
Die gesondheid en veiligheid van studente is 'n topprioriteit vir die Voedseldienste en Nakomingsafdeling (VD&N) van die Universiteit Stellenbosch (US), wat verseker dat alle etes, voedsaam en veilig is om te eet. Agter die skerms werk...