7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Verpleegkundiges laat pasiënte in die steek weens swak ondersteuning
Die Internasionale Dag vir Verpleegkundiges word op 12 Mei herdenk om eer te betoon aan hierdie groep onbaatsugtige gesondheidswerkers wat die boustene uitmaak van gesondheidsorgstelsels regoor die wêreld. Die tema van vanjaar se vieringe...
Stellenbosch University
Amerikaanse student is beste in hortologie by Maties
Sterstudent Trevan Flynn is op vele vlakke 'n waardige ontvanger van die 2015 HORTGRO Science/Daan Strydom-toekenning as die Universiteit Stellenbosch (US) se beste hortologiestudent. So het dr Lynn Hoffman, voorsitter van die US...
Stellenbosch University
FGGW-student ontvang gesogte Mensa-beurs
'n Nagraadse student in verpleegkunde aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Luna Chencinski, is een van twee studente aan die Universiteit Stellenbosch wat elk 'n studiebeurs ter waarde van VS$1000 van die Mensa Onderwys-...
Stellenbosch University
Transformasiegesprek spreek morele leierskap aan
Met huidige leiding van President Jacob Zuma, het Suid-Afrika 'n land geword met bitter min moontlikhede en waaruit slegs 'n klein handjievol mense kan voordeel strek. Struggle-veteraan en voormalige Minister van Intelligensie, Ronnie...
Stellenbosch University
Bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale
"Ons almal wat hier saam is, is net soos beton," het prof Billy Boshoff gesê by die amptelike bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale in die Departement Siviele Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch. "Beton bestaan uit...
Stellenbosch University
Bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale
"Ons almal wat hier saam is, is net soos beton," het prof Billy Boshoff gesê by die amptelike bekendstelling van die Eenheid vir Konstruksiemateriale in die Departement Siviele Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch. "Beton bestaan uit...
Stellenbosch University
Nuwe kantoor bevorder doktorale studies
'n Toegewyde Doktorale Kantoor is by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig om die toenemende aantal doktorale studente aan die fakulteit te ondersteun. Dr Jyothi Chabilall...
Stellenbosch University
15 Maties Parasport-klublede sal SA in Rio verteenwoordig
Altesame 15 lede van die Maties Parasport-klub is by die Suid-Afrikaanse Paralimpiese span ingesluit wat Dinsdag, 19 Julie, aangekondig is. Die Paralimpiese Spele vind van 7-18 September plaas in Brasilië plaas. Onder die spanlede is vyf...
Stellenbosch University
Invloed van diagnostiese toetse vir TB ondersoek
Dr Eleanor Ochodo het ʼn genootskap in Openbare Gesondheid en Tropiese Geneeskunde van die Wellcome Trust ontvang om ʼn raamwerk te ontwikkel vir die ontwerp van kliniese proewe wat die uitwerking van diagnostiese toetse vir Tuberkulose (TB)...
Stellenbosch University
Boodskap van die Dekaan se Bestuurspan, FGGW - 22 September 2016
Boodskap van die Dekaan se Bestuurspan, Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch Donderdag 22 September 2016 Beste Kollegas en Studente Die Dekaan se Bestuurspan (DBS) wil graag ons opregte dank...