7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
THINK-bank ''n tydige toevoeging' tot veranderende US-landskap
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n ikoniese 10-ton funksionele kunsstuk – die THINK-bank – bekend gestel wat deur GT Ferreira, 'n Merchant Bank (RMB)-stigter en US-alumnus, aan die universiteit geskenk is. Die 13-meter lange...
Stellenbosch University
US het goeie rede om optimisties te wees, hoor Konvokasie
“Ons word meer inklusief en handhaaf 'n hoë standaard van studentesukses, ons doen ook ons bes om die sogenaamde 'verlore middelgroep' te help en neem die voortou in innovasie en navorsing." So het prof Wim de Villiers, Rektor en...
Stellenbosch University
Baanbrekende navorsingsprojek in digitale formaat gelewer
Na ’n “intense” en “moeilike” PhD-reis, het die kontemporêre kunstenaar, Nicola Deane, die eerste student by die Universiteit Stellenbosch geword om ’n PhD-graad in sy geheel in digitale formaat aan te bied. Dié baanbrekerswerk baan die...
Stellenbosch University
Opvoedkunde kry nuwe Onderrig en Leer-visedekaan
Prof Michael le Cordeur het in Januarie 2022 diens aanvaar as nuwe visedekaan van Onderrig en Leer in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde. Met hierdie nuwe aanstelling het sy onderwysloopbaan van 41 jaar 'n kringloop...
Stellenbosch University
Merkwaardige ingenieurstudent jaag haar drome na ondanks lewensveranderende ongeluk
Jay-Dee Meyer, ʼn student in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan Universiteit Stellenbosch (US) ontvang haar graad in Maart, ondanks ʼn lewensveranderende voorval kort voor haar finale jaar. Oorspronklik van Johannesburg, het sy en...
Stellenbosch University
Kaapse Karnaval beloof 'n Lekker tyd vir almal
In 'n skouspelagtige vertoning van kleur, kreatiwiteit en diversiteit tydens 'n onlangse mediabekendstelling, het die Kaapse Karnaval sy gaste 'n voorsmakie gegee van wat hulle te wagte kan wees wanneer dié geleentheid op 16 Maart 2024...
Stellenbosch University
US-navorser ontvang gesaghebbende internasionale toekenning
Dr Calvin D Ullrich, 'n oudstudent en navorsingsdeelgenoot by die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs 'n gesaghebbende internasionale toekenning vir...
Stellenbosch University
Veranderingsagent kwalifiseer as onderwyser om 'n verskil te maak
Toe die 22-jarige Marcel Adams vandag sy BEd-graad (cum laude) by die Desember-gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde ontvang het, was dit baie meer as net 'n akademiese prestasie. Sy graad getuig...
Stellenbosch University
Studie vind meer uit oor knopmyte in wingerde
Wanneer Suid-Afrikaanse wingerdkundiges hul pesbestuursprogramme beplan, neem hulle tipies aan dat verskillende soorte mikroskopiese myte elkeen onafhanklik van mekaar verskillende soorte simptome veroorsaak in die knoppe of op die blare...
Stellenbosch University
US-wetenskaplikes eerste om nuwe ‘kraken’ Covid-variant in SA op te spoor
In die geskiedenis van Covid-19 sal prof Tulio de Oliveira en sy span by die Universiteit Stellenbosch saam met die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) onder sy leierskap daarvoor onthou word dat hulle eerste die Beta...