7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Normalisering van hommeltuig-gebruik bring nuwe uitdagings vir internasionale wetgewing
Waarneming met behulp van hommeltuie is vinnig besig om ʼn algemene verskynsel te word. Dit het by militêre gevegte begin, maar het reeds na ander afdelings van wetstoepassing en immigrasiebeheer versprei. “Dit skep nuwe uitdagings vir...
Stellenbosch University
Prof Peter Hesseling ontvang erkenning vir 'n leeftyd van diens
Prof Peter Hesseling, voormalige professor van die Department Pediatrie en Kindergesondheid by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het onlangs die eerste persoon uit Afrika geword wat 'n Lewenslange Prestasie...
Stellenbosch University
R150m Universiteitstegnologiefonds ’n eerste vir Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit Kaapstad (UK) gaan saam belê in die nuut-gestigte R150 miljoen Universiteitstegnologiefonds (UTF) wat deur die SA SME-fonds opgestel is as deel van sy voorneme om vennootskappe te vorm...
Stellenbosch University
Voedselwetenskaplike as ontluikende navorser erken
Voedselwetenskaplike dr Paul Williams is een van 13 internasionale navorsers wat deur SPIE, die internasionale vereniging vir optika en fotonika, in hul 2020 DSC Rising Researchers-groep ingesluit is. Dr Williams is 'n dosent en navorser...
Stellenbosch University
US Biblioteek- en Inligtingsdiens ontvang Noseweek-skenking
Die hele reeks van 250 uitgawes van die Suid-Afrikaanse ondersoekende tydskrif, Noseweek, is vroeër vanjaar deur die Open Media-trust aan die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek- en Inligtingsdiens geskenk. Die skenking sluit fisiese...
Stellenbosch University
Leerfasiliteerders help kinders met outismespektrumversteuring in hoofstroomskole
Leerfasiliteerders speel 'n sleutelrol om kinders met outismespektrumversteuring (OSV) te help om in hoofstroomskole by te bly. Dit is een van die vernaamste bevindings van 'n onlangse studie by die Universiteit Stellenbosch (US)....
Stellenbosch University
Tyd, soepelheid belangrik vir gesonde, regverdige en gebalanseerde werkslewe
Internasionale Werkersdag is op 1 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day skryf prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool, hoe kwessies soos tyd en soepelheid belangrik is vir ʼn gesonde, regverdige en...
Stellenbosch University
Die US se Eenheid vir Gelykwaardigheid verskuif na die Verantwoordelikheidsentrum: Leer en Onderrig
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid sal voortaan direk aan die Viserektor: Leer en Onderrig, prof Deresh Ramjugernath, verslag doen.Die skuif word gemaak ná deeglike besinning oor die posisionering van die eenheid in die Universiteit, sodat...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Elizabeth Newman
Enigeen wat al die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek besoek het, sal weet Elizabeth Newman is die hart en siel van die kantoor. “Moederowerste”, soos haar kollegas haar goediglik noem, is al die afgelope 14 jaar...
Stellenbosch University
Oop data noodsaaklik en soms selfs lewensreddend, sê Biblioteeksimposium
Die pandemie en inperking het bewys dat oop data en die uitruil van inligting, veral deur regerings, lewens red en innovasie, navorsing, oop wetenskap, samewerking en gemeenskapsbetrokkenheid aanmoedig. So het prof Kanshukan Rajaratnam...