7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
#MBHGHipHop intervensie bevorder bewustheid van TB
TB-navorsers het hulle onlangs tot kletsrym en hip-hop gewend om TB-bewustheid in die gemeenskap te bevorder. Die #MBHGHipHop TB intervensie, waarby navorsers en personeel van die Afdeling van Molekulêre Biologie en Mensgenetika en...
Stellenbosch University
Grondwet met nuwe kunswerk by Ou Hoofgebou gevier
'n Kunswerk ter viering van die Grondwet van Suid-Afrika word tans by die Universiteit Stellenbosch (US) se Ou Hoofgebou in Ryneveldstraat op Stellenbosch geïnstalleer. Die installasie bestaan uit drie afsonderlike metaalplate wat die...
Stellenbosch University
Administratiewe hervormings nodig vir suksesvolle inwerkingstelling van NOP
Die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) is die regering se gedetailleerde bloudruk van hoe dit teen 2030 armoede wil uitwis en ongelykheid in Suid-Afrika wil verminder, maar die inwerkingstelling daarvan sloer. “Die NOP kan slegs suksesvol in...
Stellenbosch University
Matie-broers werk saam met regering om COVID-19 te beveg
COVID-19 het reg oor die wêreld verwoesting gesaai, nasies tot stilstand gedwing en ekonomieë aan flarde gelaat. In Suid-Afrika is dit nie anders nie, soos vrese en onsekerheid toeneem oor wat om te doen omtrent die pandemie, en hoe om dit...
Stellenbosch University
Toptoekenning vir SharkSafe Barrier
Drie navorsers van die Universiteit Stellenbosch het met pryse weggestap in die jaarlikse Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)/South32-toekennings. Dr Richard Walls en proff Christine Lochner en Conrad Matthee is as die wenners in...
Stellenbosch University
FGGW betreur die verlies van uitsonderlike klinikus en navorser
Lede van die bestuur van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het hul diep hartseer uitgespreek in reaksie op die nuus dat prof Lungile Pepeta, die Uitvoerende Dekaan van die Fakulteit...
Stellenbosch University
Selfs bioafbreekbare sigaretstompies het onbedoelde negatiewe uitwerking op die omgewing
Met 'n geraamde 5,6 triljoen sigaretstompies wat elke jaar weggegooi word, het rook in meer as een opsig een van die hoof oorsake van omgewingsbesoedeling ter wêreld geword. Nou het 'n groep derdejaarstudente in Mikrobiologie aan die...
Stellenbosch University
US FGGW bied virtuele toewydingseremonie aan
Geagte Student Suid-Afrika staan tans voor 'n enorme uitdaging in die vorm van 'n tweede golf van Covid-19, met die Wes-Kaap as een van die provinsies wat tot op hede die swaarste getref is. Die Wes-Kaap word amptelik geag een van die vier...
Stellenbosch University
Internet van Dinge-leerstoel bevorder interdissiplinêre samewerking
“Ek glo regtig dat die grootste innovasie plaasvind wanneer baie uiteenlopende insigte bots. My visie is om in diepte op opkomende inligtings- en kommunikasietegnologie te fokus en om te help om dit wyd toe te pas op moeilike probleme wat...
Stellenbosch University
US bring hulde aan Grondwet met nuwe kunsinstallasie
Die onthulling van 'n nuwe kunswerk voor die Universiteit Stellenbosch (US) se Ou Hoofgebou in Ryneveldstraat is 'n uitbeelding van die Universiteitsgemeenskap se verbintenis tot eenheid en die uitbouing van die land. “Ons wil die...