7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die pad na gebruikersvriendelike versorgingspunt-toetse vir TB
“Daar is 'n dringende noodsaaklikheid vir nuwe diagnostiese toetse vir tuberkulose (TB). Veral versorgingspunt-toetse (point-of-care tests – oftewel POCT) vir alle soorte TB, wat beide in kinders en in volwassenes sal werk," het dr Novel...
Stellenbosch University
US verwelkom nuwe Koordineerder teen Gendergeweld
Die eerste dae by 'n nuwe werk kan dalk vir sommige mense intimiderend wees, maar vir Thembelihle Bongwana, die nuut aangestelde Koördineerder: Gendergeweld in die Afdeling Studentesake by die Universiteit Stellenbosch (US), was dit 'n gans...
Stellenbosch University
US Wiskunde-student in DRK ontplooi om Ebola-uitbreking te help bekamp
David Niyukuri, 'n PhD-student in Wiskunde van die Universiteit Stellenbosch (US), was lid van die span epidemioloë wat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) gedurende Mei 2019 in die Demokratiese Republiek van die Kongo bygestaan het in...
Stellenbosch University
Johann Rupert ontvang gesogte Pro Bene Merito-toekenning, ereprofessoraat in Internasionale Sakepraktyk
Die uittredende kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Johann Rupert, het die instelling se tweede hoogste eerbewys, die gesogte Pro Bene Merito-toekenning, gisteraand (Dinsdag, 19 November 2019) ontvang. Kyk na 'n kort video...
Stellenbosch University
Taksman kan korporatiewe sluier deurdring om belastingontduikers vas te vat
'n Nuwe studie wat by die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen is, het bevind dat 'n betreklik onbekende stuk wetgewing as 'n nuwe troefkaart vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) kan dien in sy poging om aandeelhouers wat agter 'n...
Stellenbosch University
US verbind tot bevordering van vakkundigheid en navorsing regoor Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) se ywer ten opsigte van internasionalisering en hoe dit ingebed is in samewerking regoor die vasteland van Afrika, was die fokus van sy Afrikadagvierings op Dinsdag, 25 Mei 2021. Die tema van die virtuele...
Stellenbosch University
Toyota US Woordfees kom huis toe – na jou toe
Die Toyota US Woordfees vind vanjaar dwarsoor Suid-Afrika en Namibië plaas – eksklusief op DStv. Die Woordfees TV-opwipkanaal première op DStv-kanaal 198 vanaf 1 tot 7 Oktober 2021. Alle DStv-intekenaars met 'n Premium- of Compact Plus...
Stellenbosch University
Vrywilligers ontwikkel eerste masjienvertalings-maatstawwe vir 30 Afrika-tale
Van Khoekhoegowab tot Igbo en Sepedi – dit is maar slegs drie van die hulpbron-arm tale in Afrika wat 'n groep van meer as 400 vrywilligers uit meer as 20 Afrika-lande teiken om die tekort aan verskeidenheid in die veld van natuurlike...
Stellenbosch University
M-studie wys hoe Zimbabwiese migrante met gestremdhede in Kaap sukkel
Die droom van 'n beter lewe in Suid-Afrika het in 'n nagmerrie ontaard vir Zimbabwiese migrante met gestremdhede wat in Kaapstad woon, aldus 'n nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch (US). “Die stemme van hierdie gestremde migrante...
Stellenbosch University
Befondsingsinisiatief verander lewens en vooruitsigte
Projek Zero, 'n inisiatief van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe om studente te help om hul studies sonder finansiële kommer of studieskuld te voltooi, het 'n vrugbare oes opgelewer, met 17 beurshouers wat in 2019 gegradueer...