7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'Jy kan dit doen!'
Toe Kristin Trout by een van die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtighede oor die verhoog stap om haar BA-graad in Sportwetenskap te ontvang, het sy dit vir haar hele familie gedoen. “Dit het gevoel of ek vir hulle gradueer...
Stellenbosch University
Uitsonderlike internasionale eer vir US Botaniese Tuin
ʼn Besondere eer het die Universiteit Stellenbosch (US) Botaniese Tuin te beurt geval toe dit deur die internasionaal bekende Botanic Gardens Conservation International ( BGCI) geakkrediteer is. Dit is slegs die tweede* botaniese tuin in...
Stellenbosch University
Hoekom verloor jy jou eetlus as jy siek is?
Onderdruk ons een van Moedernatuur se oudste en mees effektiewe bakterie-bevegtende meganismes deur pasiënte te forseer om te eet nadat hulle, hul eetlus verloor het tydens 'n infeksie? 'n PhD student in fisiologeise wetenskappe aan...
Stellenbosch University
Launchlab soek innoverende idees vir die Idees-program
Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab het amptelik sy 7de Idees-program bekendgestel nadat ses programme reeds suksevol afgehandel is. Die LaunchLab se missie is om waardevolle kontakte vir beginner-maatskappye en gevestigde besighede...
Stellenbosch University
FGGW brei opleiding na Noord-Kaap uit
In ʼn opwindende ontwikkeling het die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) sy voetspoor na die Noord-Kaap uitgebrei. Vanjaar sal ʼn groepie mediese studente hul finale jaar in Upington voltooi en sodoende bydra tot...
Stellenbosch University
Eredoktorsgraad vir gerekende wiskundige
Prof Lloyd Nicholas Trefethen, 'n wiskundige wetenskaplike van Oxford Universiteit, het 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch ontvang tydens die laaste gradeplegtigheid op Vrydag 5 April 2019. Hy is onder meer vereer vir 30...
Stellenbosch University
US help Afrika om vorm te gee aan die toekoms van hoër onderwys
Terwyl die golf van die Vierde Industriële Revolusie oor die wêreld spoel – met kunsmatige intelligensie, robotika, die Internet van Dinge, outonome voertuie, 3-D-drukwerk, presisiegeneeskunde en kwantumberekeninge wat die belofte van...
Stellenbosch University
Steun aan die US oor generasies heen
Min families kan aanspraak maak op ’n geskiedkundige band met die Universiteit Stellenbosch (US) wat al só lank bestaan en só stewig is as dié wat die Roos-familie gevorm het nie. Vier generasies studeer sedert die 19de eeu aan die...
Stellenbosch University
Het jy 'n vrye wil, of nie?
Het jy 'n vrye wil, of nie? Is dit iets waaraan jy al ooit gedink het? As jou antwoord JA is, is jy in die geselskap van navorsers in biomediese ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch wat graag met hierdie vraag 'worstel'. Die...
Stellenbosch University
Militêre Akademie op 11-dag uithouren vir liefdadigheid
As deel van die eerbetoon aan die voormalige president, mnr Nelson Mandela, en “Ma" Albertina Sisulu, wat beide vanjaar 'n eeu gelede gebore is, gaan die Militêre Akademie op Saldanha sy jaarlikse uithouwedren by Qunu, die nedersetting in...