7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
FGGW mediese student genooi na 77ste Wêreldgesondheidsvergadering
ʼn Finalejaar MBChB-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), Melt Hugo, het onlangs die 77ste Wêreldgesondheidsbyeenkoms (World Health Assembly of WHA) – die hoogste gesondheidsbeleidmakingsliggaam ter wêreld – in Genève, Switserland...
Stellenbosch University
Prof Louis Jenkins ontvang internasionale mediese toekenning
Toe professor Louis Jenkins 'n e-pos ontvang het wat aankondig dat hy 'n gesogte internasionale toekenning vir 'Uitnemendheid in Gesondheidsorg' gewen het, was sy eerste instink om dit ignoreer. Die boodskap het te goed gelyk om waar te...
Stellenbosch University
US-VK-vennootskap versterk waarneming van respiratoriese siektes in SA en VK
'n Noord-Suid-vennootskap tussen die Genomiese Waarnemingseenheid (GSU) by die Wellcome Sanger-instituut en die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (CERI) by die Universiteit Stellenbosch (US), het ongeveer R8,7 miljoen se...
Stellenbosch University
TB-navorser dr Caitlin Uren sluit aan by elite Akademie vir Jong Wetenskaplikes
Dr Caitlin Uren, ʼn dosent van die Departement Biomediese Wetenskappe, is onlangs ingehuldig as lid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Jong Wetenskaplikes (SAYAS), wat jaarliks slegs ʼn paar van die land se mees uitstaande jong...
Stellenbosch University
Nashlie Christians se uitdagende reis na 'n mediese graad
Nashlie Christians se graad wat sy vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch ontvang merk die einde was van 'n uitdagende reis gevul met terugslae, persoonlike verlies en merkwaardige veerkragtigheid. Op 27 het sy talle struikelblokke...
Stellenbosch University
Voornemende en huidige studenteleiers omarm #VeranderingAs‘nGroeikatalisator by beraad
Terwyl baie gelukkig sou wees om tuis en warm te bly op 'n koue en reënerige Saterdag, het 'n paar honderd studente die reën en wind getrotseer om die Leierskapberaad vir Aspirant-leiers (LBAL) by te woon. Op 27 Julie het die Sentrum vir...
Stellenbosch University
'Reik saam met ons uit na al 120 000 alumni'
Steun die Universiteit Stellenbosch (US) se reis na groter inklusiwiteit, innovering en toekomsgerigtheid. Dit was die boodskap van prof Wim de Villiers, die US se Rektor en Visekanselier, aan ongeveer 400 Konvokasie-lede by die Konvokasie...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Louis Jenkins ontvang internasionale mediese toekenning
Prof Louis Jenkins het 'n gesogte internasionale toekenning vir 'Uitnemendheid in Gesondheidsorg' van die Wêreldorganisasie van Huisartskunde gewen. Die WONCA Vyfster Dokter-toekenning verteenwoordig die hoogtepunt van prestasie in...
Faculty of Engineering
US se Prof McGregor aangestel as eerste ACWA Power leerstoel in Gekonsentreerde Sonkrag
Vername aanstelling Strategiese vennootskap Impakte en nalatenskap
Stellenbosch University
Veelsydige Mouton beloon vir deurlopende uitnemendheid
Altesame 12 jaar van "volgehoue voortreflike diens" aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het die gesogte Kanselierstoekenning aan mnr Eben Mouton, Direkteur: Besigheidsbestuur, besorg. "Mnr Mouton het die...