7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Langafstand-hardlooplegende Paul Tergat besoek Stellenbosch Deur: Jamie Wyngaardt
Paul Tergat was opgewonde om ná 26 jaar terug in Stellenbosch te wees, aangesien hy nostalgiese herinneringe het om die 1996 Wêreld-landloopkampioenskap te wen. Nadat hy maklik die oorwinning op die 12.15 km- afstand binne 12 sekondes...
Stellenbosch University
Departement Musiek verower toekenning vir beste bydrae tot die openbare kunste
Die Stellenbosse Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Musiek aangebied word, het 'n toekenning vir die Beste Bydrae tot die Visuele Kunste (ingesluit die Openbare Kunste) by die...
Stellenbosch University
Our diversity is a rich source of experience for the life of our University
It was a great privilege to host once again our RC's seventh Women's Day event on 7 August this year. This event is a highlight on my annual calendar and a celebration that gets better every year. This year, our theme was "back to basics"...
Stellenbosch University
Kapasiteitsbou vir die monitering van plaagdoderbesoedeling in Wes-Kaapse riviere
Geo-omgewingswetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met die Swiss Federal Institute of Aquatic Research (Eawag) in Switserland om plaaslik kapasiteit te ontwikkel ten einde plaagdoderbesoedeling van water te kan...
Stellenbosch University
Ontmoet die US se GAUC ambassadeurs vir globale verandering
Vier nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) sal Afrika verteenwoordig by die eerste opleidingsprojek in klimaatsleierskap ter wêreld wat op die jeug gefokus is: ' Climate x' Leadership Training Pilot wat deur die Global...
Stellenbosch University
Hoe die Kaapse waterkrisis siektes kan veroorsaak
Hierdie artikel het oorspronklink in The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. Day zero, when the 4 million people living in Cape Town run out of water, is becoming a real possibility. The city has informed residents...
Stellenbosch University
Gesamentlike PhD deur die Universiteite van Vrije en Stellenbosch toegeken
Dr Regan Solomons het onlangs die eerste persoon by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe geword aan wie die gesamentlike PhD-graad tussen die Vrije Universiteit (VU) en die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken is, nadat hy...
Stellenbosch University
Rektor- en Uitvoerende Burgemeestersforum verken sinergie oor innovasie in Stellenbosch
Die Forum van die Rektor en Uitvoerende Burgemeester het onlangs samesprekings gevoer om Stellenbosch as die Innovasie hoofstad van Suid-Afrika te bevorder. Dit was die Forum se derde vergadering sedert Prof Wim de Villiers verlede jaar as...
Stellenbosch University
Historiese Ou Testament Internasionale Kongres aangebied by die Universiteit Stellenbosch
Die Internasionale Organisasie vir die Studie van die Ou Testament (IOSOT) het sy driejaarlikse kongres aan die Universiteit Stellenbosch gehou gedurende die eerste week van September. Dit was 'n historiese geleentheid, want in die meer as...
Stellenbosch University
Versterking van Wetenskapskommunikasie: Stellenbosch-studente neem deel aan VIU Lentekool
Die bemagtiging van navorsers met kommunikasie- en betrokkenheidsvaardighede is noodsaaklik om wetenskaplike ontdekkings te omskep in publieke begrip, vertroue en betekenisvolle beleidsverandering. Vier PhD-studente van die Universiteit...