7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wonderbaarlike ingrype ná gru-ongeluk lei tot ‘n PhD vir US akademikus
By 'n gradeplegtigheid beskryf akademici soms die moeisame proses om 'n PhD te voltooi as 'n “wonderwerk". Maar toe dr Chris Jurgens, 'n dosent in siviele ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), vandeesweek sy PhD ontvang het...
Stellenbosch University
'n Dekade van Impak: Hoe die US LaunchLab innovasie aandryf - en nou ook Biotegnologie
'n Dekade gelede het die Universiteit Stellenbosch (US) se LaunchLab amptelik sy nuwe deure in wat eens 'n stowwerige meubelherstelgebou was, oopgemaak vir innovasie. Sedertdien het hierdie indrukwekkende besigheidsinkubator gehelp om meer...
Stellenbosch University
Prof Michael le Cordeur oor taalbeleid-hofuitspraak
Die Burger het op 19 Oktober 2019 ʼn meningsartikel deur prof Michael le Cordeur, Voorsitter van die Departement Kurrikulumstudie in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde, gepubliseer oor die onlangse uitspraak in die...
Stellenbosch University
Geslagsgebaseerde geweld: Genoeg is inderdaad genoeg
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch 6 September 2019 Beste kollegas en studente Geslagsgebaseerde geweld: Genoeg is inderdaad genoeg Hoewel ek tans op reis is vir universiteitsake, volg ek die...
Stellenbosch University
MGD voltooi fokusgroep-verbintenisse ter voorbereiding van beoogde inlywing by die US
Die 58-jarige nie-regeringsorganisasie (NRO) Matie Gemeenskapsdiens, sluit tans 'n aantal fokusgroep-verbintenisse met verskeie belanghebbendes af in aanloop tot sy beoogde inlywing by die Universiteit Stellenbosch (US) tydens MGD se...
Maties Sport
Maties 2008 wedstrydgroep – Waar is hulle nou
Die 2008 FNB Varsity Cup-finaal sal altyd onthou word deur diegene by 'n stampvol en uitverkoopte Danie Craven-stadion, sowel as diegene wat voor hul televisieskerms vasgenael was. 'n Wedstryd wat nog lank bekend sal staan as die een waar...
Stellenbosch University
Ilse wil as rolmodel en mentor dien
Ilse Hayes – Maties Parasport-atleet, Paralimpiese kampioen en Stellenbosch-sportambassadeur – is in die pylvak van haar loopbaan en sou niks aan haar lewe verander nie. Sy het 31 geword op die dag waarop die plaaslike Paralimpiese atlete...
Stellenbosch University
Het jy die nodige eienskappe om jou droom loopbaan te bou?
Het jy die nodige eienskappe om jou droom loopbaan te bou? Dit is die vraag waarmee die Kantoor vir Alumni-betrekkinge studente sal help tydens 'n reeks Loopbaankafee-sessies wat in Oktober begin. Die kafees sal deur Alumni-betrekkinge, in...
Stellenbosch University
US stel logistieke barometer vir 2016 bekend
Vanweë die voortdurende vraag na, asook die verreikende impak van, nasionale logistieke koste het die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Logistiek Woensdag, 26 Oktober die Logistics Barometer South Africa 2016 bekendgestel. Die...
Stellenbosch University
Zanele wen brons by haar vyfde Paralimpiese Spele
Sestien jaar nadat sy haar eerste medalje by 'n Paralimpiese Spele gewen het, het die Maties Parasport-atleet en Suid-Afrikaanse vlagdraer Zanele Situ dit weer gedoen. Sy het Dinsdag 13 September brons gewen in die spiesgooi (F54) by die...