7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se diskresionêre plasings - US Raad sal volgende stappe oorweeg
Skrywe aan US-personeel (6 April 2023): Verlede Vrydag (31 March 2023) in ’n skrywe is personeel ingelig oor die Rektor wat ingevolge die Universiteit Stellenbosch (US) se Toelatingsbeleid sy diskresie gebruik het. Hierdie is ’n...
Stellenbosch University
Prof Tulio de Oliveira fokus van artikel in gesaghebbende Nature
Vroeg in April 2022 het die roetine-monitering wat deur die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) gedoen word, tot die ontdekking van twee nuwe Omikron-subvariante, BA.4 en BA.5 gelei. Aan die spits van hierdie...
Stellenbosch University
Wêreldnierdag: Meer hulpbronne nodig vir groter toegang tot niervervangingsterapie
Op Donderdag 10 Maart vier ons Wêreldnierdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 skryf dr Yazied Chothia (Afdeling Nefrologie) oor die beperkte toegang tot en lae behandelingskoers van niervervangingsterapie en waarom meer hulpbronne nodig is...
Stellenbosch University
SASUF maak gereed vir netwerkgeleentheid in September
Die kontakpersone van die verskillende Suid-Afrikaanse instellings in die Suid-Afrika–Swede-universiteitsforum (SASUF) het in Junie kontakvergadering by die Sweedse ambassade in Pretoria gehou. Afgevaardigdes het bespreek hoe navorsing-en...
Stellenbosch University
Sakeleiers inspireer OPTIMUS-studente
OPTIMUS-studente het by gesprekke met vooraanstaande sakeleiers gebaat gedurende 'n onlangse geleentheid wat deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe georganiseer is. By dieselfde geleentheid is sertifikate oorhandig aan...
Stellenbosch University
US open e-aansoeke vir 2023 voorgraadse finansiële hulp
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL) het bekend gemaak dat voornemende voorgraadse studente nou vir befondsing kan aansoek doen nadat die aansoekproses op Vrydag, 1 Julie 2022 geopen het...
Stellenbosch University
US-navorsers ding mee om nasionale wetenskaptoekennings
Vyf gesiene navorsers van die Universiteit Stellenbosch sal die instelling as finaliste by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2021/22 verteenwoordig. Hulle sal op Donderdag, 21 Julie om dié gesogte...
Stellenbosch University
Rekenaarwetenskap-afdeling beloon topstudente
Die Van der Walt-medalje vir 2021 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is op 27 Mei 2022 aan Brendan Watling toegeken tydens 'n spesiale seremonie by die Afdeling Rekenaarwetenskap. Die medalje...
Stellenbosch University
PRONTAK 2024
Vanjaar se PRONTAK-program (Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling vir Akademici) het op 29 Januarie by die Devonvale-hotel en -gholflandgoed afgeskop. Twee-en-sestig (62) deelnemers uit nege (9) fakulteite en een (1) sentrum het vir die...
Stellenbosch University
US Regskliniek een van Afrika se mees toonaangewende regsfirmas
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Regskliniek is ʼn finalis in die 2018 African Legal Awards-kompetisie (oftewel die Afrika Regstoekennings) waar dit in die kategorie 'Spesialis Regsfirma van die Jaar' sal meeding. Die Regskliniek is die...