7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dubbele USSA-oorwinning vir Maties Waterpolo
'n Strawwe USSA Waterpolo-stryd tussen die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Kaapstad (UK) het geëindig in oorwinnings vir Maties, met die mans- én vrouespan wat die titel verower het. Maties het die vrouefinaal 6-5 gewen...
Stellenbosch University
Huis Marais – Besluit vir 2021 hersien
Ná onlangse samesprekings tussen die Universiteit Stellenbosch (US) se Bestuur, studenteleiers en ondersteunende alumni van Huis Marais, is 'n ooreenkoms bereik dat die koshuis in 2021 die tuiste van slegs manstudente sal bly. Die partye...
Stellenbosch University
ESI se gesamentlike skole onstuitbaar
Die inisiatief vir ontluikende akademici (ESI) in US Internasionaal se Afrikasentrum vir Akademieskap (ACS) versit steeds grense met sy gesamentlike skole saam met universiteite van oor die hele Afrika. Die skole voorsien goeie dog...
Stellenbosch University
Huldeblyk aan dr Alwyn Louw
Huldeblyk aan dr Alwyn Louw Saam met die res van die studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) betreur ons by die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) die afsterwe van ons kollega dr Alwyn Louw. Alwyn het baie belanggestel...
Stellenbosch University
Onafhanklike ondersoek na bewerings van inmenging
Mnr George Steyn, Voorsitter van die Universiteitsraad, het vanaand (Donderdag, 31 Oktober 2019) aangekondig dat die Uitvoerende Komitee – UK(R) – van die Raad ʼn resolusie aanvaar het om ʼn onafhanklike ondersoek te gelas na ʼn klagte teen...
Stellenbosch University
Beste AgriWetenskappe eerstejaars kry erkenning
Drie studente in die Fakulteit AgriWetenskappe se harde werk op akademiese gebied is erken deurdat hulle aangewys is van die beste eerstejaars in 2020 aan die Universiteit Stellenbosch. Kelsey Dellar en Lize Theunissen was die fakulteit se...
Stellenbosch University
GSSA vereer US-studente vir 2021 se beste MSc-tesis en honneurstesis in aardwetenskappe
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n dubbelle slag geslaan met twee studente wat onderskeidelik die Geologiese Vereniging van Suid-Afrika se toptoekennings gekry het vir 2021 se beste MSc-tesis en honneurstesis in aardwetenskappe aan...
Stellenbosch University
Hibridiese ADA-winterskool lui terugkeer na kontakaanbod in
Om uitnemendheid in doktorale onderrig in Afrika te versterk, bied die Afrika Doktorale Akademie (ADA) van die Universiteit Stellenbosch (US) seisoenale doktorale skole en maandelikse webinare aan. Weens die pandemie moes alle aktiwiteite...
Stellenbosch University
Gesiene navorsers sal US-vlag laat wapper by SA se ‘Wetenskap-Oscars’
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal goed verteenwoordig wees by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2022/23 met nie minder nie as sewe van die instelling se gesiene navorsers wat om Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Auxin | Emeritus professor Chrissie Boughey | Kritikaliteit en sosiale geregtigheid
Titel: Kritikaliteit en sosiale geregtigheid Aanbieder: Emeritus professor Chrissie Boughey Chrissie Boughey het jare lank op die terrein van onderrig en leer in die hoër onderwys gewerk. Sy het haar werk uit ’n kritiese oogpunt benader...