7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vier Maties op pad na Wêreldstudentespele
Vier studente-atlete van Maties Sport sal Suid-Afrika in Julie by die Wêreldstudentespele in Italië verteenwoordig. Gardeo Isaacs en Breyten Poole (Maties Atletiek), Craig Walters (Maties Sokker) en Hein Kritzinger (Maties Rugby-sewes) sal...
Stellenbosch University
US-studente blink uit in GradStar-toekennings
Sewe Maties, van wie twee studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, was onder die top 100 sterstudente wat verlede week in Johannesburg saamgetrek het vir twee dae van leer en erkenning as deel van die GradStar...
Stellenbosch University
Nominasies ingewag vir gesamentlike werkgroepe teen geslagsgebaseerde geweld by die US
Gesamentlik werkgroepe word tans saamgestel om geslagsgebaseerde geweld by die Universiteit Stellenbosch (US) te beveg. Hulle sal kwessies aanspreek wat uitgelig word in die Beweging teen Geslagsgebaseerde Geweld US se memorandum, asook die...
Stellenbosch University
Senaat sê steun aan Rektor toe
“Wees verseker dat hierdie liggaam die grootste respek en waardering vir u leierskap het." Só het prof Anton van Niekerk, Uitgelese Professor in Filosofie aan die Universiteit Stellenbosch (US), vanmiddag (22 November 2019) aan die Rektor...
Stellenbosch University
AU-IBAR erkenning vir Veekundige genetikus
Die Afrika-unie se diereproduksievleuel, die Interafrika Buro vir Dierehulpbronne (AU-IBAR), vereer top-dieregenetici vir hul bydrae tot 'n aantal Pan-Afrikaanse inisiatiewe en projekte oor die hele kontinent. Onder hulle was die...
Stellenbosch University
Stellenbosse afvaardiging by kontakseminaar in Leipzig
'n Groep akademiese en steundienstepersoneel van die Universiteit Stellenbosch (US) het van 23 tot 29 Junie die Universiteit van Leipzig, Duitsland, vir 'n tweede kontakseminaar tussen die twee universiteite besoek nadat die eerste in...
Stellenbosch University
Skenkingsdag: Kan ons op jou staatmaak?
Daar was nog nooit 'n belangriker tyd om ons jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Skenkingsdag te ondersteun nie. Voordat ons jou vertel van die hoe, die wat en die wanneer, neem asseblief 'n oomblik om die volgende te oorweeg:Saam kan...
Stellenbosch University
Vuyiswa Doo in US Raad aangestel
Me Vuyiswa Doo, voormalige menslikehulpbronne- (MH-)bestuurder van die Allan Gray Orbis-stigting, is as ’n lid van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad aangestel. Sy sal tot 23 Mei 2025 in dié amp dien as een van vyf Raadslede wat...
Stellenbosch University
MOVING FORWARD TOWARDS A MEANINGFUL IMPACT
Ons sê gereeld ons leef in 'n immer veranderende wêreld, maar COVID-19 en die gevolglike samelewingsveranderinge wat nasies wêreldwyd nou ervaar, wys presies hoe waar dié afgesaagde uitdrukking is. Van die sake- tot die hoëronderwyssektor...
Stellenbosch University
US Onderriggenootskap 2021
US Onderriggenootskap 2021 Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel met die doel om onder meer 'n geleentheid vir geselekteerde akademici te skep om hulle onderrigkundigheid te ontwikkel en die...