7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SENIOR NAVORSER EN KURATOR VAN US MUSEUM VEREER
Sy het in Oktober 2018 ʼn eretoekenning van die e'Bosch Erfenisprojek van Stellenbosch ontvang, en op 15 Februarie 2019 het haar Alma Mater, Hoërskool Outeniqua op George, haar op dieselfde wyse vereer. Die toekennings is albei ter...
Stellenbosch University
Pay@ belê in Maties
Vir Rivaldo de Bruin is die topreeks-skootrekenaar wat hy onlangs van die Stellenbosse betaalmaatskappy Pay@ ontvang het, meer as net ’n geskenk – “Dis ’n belegging in my toekoms.” Hierdie tweedejaar- BCom Wiskundige Wetenskappe-student van...
Stellenbosch University
PhD-student eerste in Afrika om Europese Vroeë Loopbaan Navorsingstoekenning te ontvang
Dr Anouk Albien, tans 'n navorsingsielkundige in die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs die eerste doktorale student in Afrika geword om die Vroeë Loopbaan Navorsers-toekenning van die European Society...
Stellenbosch University
Ko-kurrikulum gee studente ’n groot voorsprong
In ooreenstemming met die Universiteit Stellenbosch (US) se voorneme om denkleiers vir die toekoms te kweek en ná 'n transkripsie-akkreditasieproses deur die Ko-kurrikulumkantoor, ontvang studenteleiers en vrywilligers nou een transkripsie...
Stellenbosch University
US Regskliniek: Skikking in Paralimpiese atleet se toegang-saak verwelkom
Die uitkoms van die regsgeding waarin ʼn skikking bereik is tussen die Suid-Afrikaanse Paralimpiese atleet, Hendri Herbst, en ʼn welbekende Kaapse wynlandgoed, is nie net ʼn oorwinning vir siggestremde persone nie, maar dra ook in hoë mate by...
Stellenbosch University
US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL")
US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL") Hierdie 12-krediet kortkursus fokus op leierskap in en die Akademieskap van Onderrig en Leer. Die kursus steun op twee vakkundige rigtings, naamlik Akademiese Leierskap...
Stellenbosch University
Maties Sport lewer goeie USSA-vertonings
Maties Sport-spanne het drie USSA-titels en verskeie medaljes by verlede week se USSA-kampioenskapsbyeenkomste reg oor die land verower. Die Maties Rugby-, Fietsry- en Pluimbal-spanne het titels gewen, terwyl Maties Hokkie, Nebal en...
Stellenbosch University
MTh met 'n fokus op gender en gesondheid
MTH met 'n fokus of gender en gesondheid Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Kerk van Swede, bied 'n besonderse geleentheid aan studente om 'n Magister in die Teologie te voltooi met die...
Stellenbosch University
US onderteken MvV met Statebond-Afrika-Teenkorrupsiesentrum
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Publieke Leierskap het onlangs 'n memorandum van verstandhouding (MvV) met die Statebond-Afrika-Teenkorrupsiesentrum (CAACC) in Gaborone in Botswana onderteken. Die CAACC het danksy 'n...
Stellenbosch University
Vier US-navorsers ding mee om NWTF-toekennings
Vier navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) sal as finaliste om die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings (of te wel die NSTF/South32 Awards) meeding. Die wenners word op Donderdag, 27 Junie...