7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studente-atlete kry graad
Ongeveer 100 studente-atlete van die Universiteit Stellenbosch het in die 2017 akademiese jaar gegradueer tydens gradeplegtighede in Desember (2017) en Maart (2018). Die graduandi is lede van 'n verskeidenheid Maties-sportklubs, insluitend...
Stellenbosch University
US Teoloog wenner van Andrew Murray-Desmond Tutu prys
Die Andrew Murray-prysfonds het die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys vir Christelike en vakwetenskaplike teologiese publikasies, is toegeken aan prof Louis...
Stellenbosch University
Maties reik uit na die gemeenskap
ʼn Groep studentevrywilligers van Matie Gemeenskapsdiens (MGD) van die Universiteit Stellenbosch se Primêre Gesondheidsorg-program het op Saterdag 26 Mei ʼn gesondheidsbevorderingsdag by die Kalkfontein-gemeenskapsaal aangebied. Die doel van...
Stellenbosch University
Regskliniek vra vir die afskaffing van tampontaks
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Regskliniek het 'n skriftelike voorlegging ingedien by die Nasionale Tesourie om vroulike higiëniese produkte by die lys van BTW-vrye items in te sluit. Dit volg na die Tesourie se aankondiging vroeër...
Stellenbosch University
US Toekennings vir Uitnemendheid in Onderrig 2017
US Toekennings vir Uitnemendheid in Onderrig 2017 Die Universiteit Stellenbosch het 'n jaarlikse stelsel van institusionele toekennings vir uitnemende onderrig in 2017 ingestel. Die toekennings is ontwerp om uitnemende onderrig op...
Stellenbosch University
US verteenwoordig by Internasionale Arbeidsorganisasie-simposium
'n Nuwe era van onvoorsiene kompleksiteit vereis die deurlopende produksie van nuwe kennis en hoër onderwys, die agentskap hoofsaaklik verantwoordelik vir nuwe kennis in die die samelewing, moet ingesluit word in die tradisionele drieledige...
Stellenbosch University
Nagraadse skool vier 5de bestaansjaar
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vier vanjaar sy vyfde bestaansjaar. Die skool is gestig as deel van die fakulteit se navorsingstrategie en is die tuiste van 'n voltydse, residensiёle doktorsgraadprogram. Die eerste...
Stellenbosch University
US smee bande met Universiteit van Illinois in Urbana-Champaign, VSA
Die Universiteit Stellenbosch (US) het bande gesmee met een van die top navorsingsuniversiteite in die VSA vir moontlike navorsingsamewerking. Prof Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US, het dr Robert J. Jones, kanselier van...
Stellenbosch University
Elsabé Daneel kommunikasie-werkswinkels weer ‘n reuse sukses!
Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as aktrise daarin opgetree. Sy is 'n vervaardiger, aanbieder en regisseur van korporatiewe videos asook dokumentêre programme...
Stellenbosch University
Polimeerwetenskaplike ontvang internasionale erkenning vir lewenslange bydrae
Prof. Harald Pasch, 'n uitgelese professor wat ook die SASOL Navorsingsleerstoel in Analitiese Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US) beklee, is internasionaal vereer “vir sy massiewe bydrae tot die ontwikkeling van...