7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Betrokkenheid by SU-vennote
Die Universiteit Stellenbosch (US) is trots daarop om wêreldwye vennootskappe te handhaaf en deel te neem aan van die wêreld se voorste netwerke vir hoër onderwys. Betrokkenheid by hierdie vennote en kollegas is ’n sleutelstrategie vir my...
Stellenbosch University
Nuwe basketball-afrigters sluit by Maties Sport aan
Basketbal by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n hupstoot gekry met die aanstelling van twee nuwe afrigters. Kimathi Toboti, afrigter van die SA Senior vrouespan, en Masibulele Ntlali, afrigter van die SA o.21-span, het by Maties...
Stellenbosch University
Hawe-, vervoer- en logistieke sektore in SA sal by ooreenkoms baat
'n Memorandum van ooreenkoms tussen die Nederlandse onderrig-, opleiding-, navorsing- en konsultasie-organisasie STC-Groep en die Universiteit Stellenbosch (US) sal die hawe-, vervoer- en logistieke sektor in Suid-Afrika tot voordeel strek...
Stellenbosch University
Coetzenburg-atletiekbaan gesluit vir opgraderings
Die Coetzenburg-atletiekbaan, 'n voorkeurstadion vir plaaslike en nasionale kompetisies en die oefen-venue vir baie internasionale atlete, sal in 2017 uitgebreide opgradering ondergaan. Die atletiekbaan is amper 10 jaar oud en sekere...
Stellenbosch University
Matie app 'n eerste vir Suid-Afrikaanse studentekoerante
Die Matie, studentekoerant van die Universiteit Stellenbosch, spog met ʼn splinternuwe nuus-app (oftewel toep) wat deur 24.com, Suid-Afrika se voorste digitale uitgewer, ontwikkel is. Dit is sovêr bekend die eerste Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Crowie het groot drome vir Maties Sokker
Die aanstelling van Desmond Crowie as die afrigter van die Maties-sokkerklub is die begin van 'n nuwe hoofstuk vir die Universiteit Stellenbosch (US) se span. Crowie is die voormalige afrigter van Milano United, 'n sokkerklub in Grassy Park...
Stellenbosch University
Matie-kardioloog ontvang gesogte studiebeurs
Die prestigeryke Hamilton Naki-Kliniese Studiebeurs vir 2016 is aan ʼn senior kliniese assistent van die Afdeling Kardiologie, dr Marshall Heradien, toegeken. Hy was een van twee navorsers wat dié toekenning verlede jaar ontvang het. Die...
Stellenbosch University
Die US in die Parlement
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag (31 Mei 2017) weer met die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys en opleiding vergader. Dít volg ná die Universiteit se besoek aan die Parlement in September 2015 en die komitee se...
Stellenbosch University
Enkele dae oor om aansoek te doen vir studies by die US
Voornemende Maties het net tot 30 Junie 2017 om aansoek te doen om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. 30 Junie is ook die sperdatum om aansoek te doen vir verblyf in die US se koshuise. Die US word as een van die top-drie...
Stellenbosch University
Jong fisioloog gekies vir Lindau Nobelpryswennersvergadering
Dr Balindiwe Sishi van die Universiteit Stellenbosch is een van 600 internasionale wetenskaplikes, jonger as 35 jaar, wat gekies is om deel te neem aan hierdie jaar se Lindau Nobelpryswennersvergadering wat van 24 tot 29 Junie in Duitsland...