7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ontmoet Lethabo Ramasobana: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Lethabo Ramasobana. As drome waar word, sal Lethabo Ramasobana eendag ’n...
Stellenbosch University
Meet Azhar Nadkar: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Azhar Nadkar.Die menslike liggaam fassineer Azhar Nadkar reeds van jongs...
Stellenbosch University
Ontmoet Ingrid Hartmann: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Ingrid Hartmann.As Ingrid Hartmann ’n dier was, sou sy ’n jagluiperd wees...
Stellenbosch University
Ontmoet Patsy Oosthuizen: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Patsy Oosthuizen. Patricia Oosthuizen kan nie kook óf bak nie. "Ek...
Stellenbosch University
Ontmoet Sarah Bosch: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Sarah Bosch. Sarah Bosch wil in die voetspore van haar pa volg. “Hy is ’n...
Stellenbosch University
IPB-afvaardiging woon SAGP-konferensie by
Akademiese personeellede en nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het vroeg in Januarie 2017 die 43ste jaarkonferensie van die Suid-Afrikaanse Genootskap van Plantkundiges (SAGP) by...
Stellenbosch University
Naaswenner: beste MSc-tesis in berekenings- en statistiese wetenskap aan ’n Afrika-universiteit
Jacobie Mouton, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch met 'n MSc in Rekenaarwetenskap, was die naaswenner van die 2023 Grace Alele-Williams Meesterstoekenning vir die beste MSc-tesis in berekenings- en statistiese wetenskappe aan 'n...
Stellenbosch University
Parkeeraansoeke 2017
Personeellede kan vanaf 1 Desember 2016 tot 31 Januarie 2017 aansoek doen om toegang tot universiteitsparkering in 2017. Dit is van toepassing op personeellede van die Stellenbosch-, Tygerberg- en Bellvilleparkkampusse aan wie tans...
Stellenbosch University
Die US skuif interne ouditfunksie na Senior Direkteur: Bedryf
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy interne ouditfunksie aan die begin van 2024 geskuif om deel te vorm van die Senior Direkteur: Bedryf, Irfaan Dalvie se portefeulje. Hierdie funksie is voorheen deur Annemi Murray, Direkteur...
Stellenbosch University
US stel twee nuwe dekane aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) het twee nuwe dekane aangestel: Prof Nicola Smit word die Dekaan van Regsgeleerdheid, terwyl prof Wikus van Niekerk die Dekaan van die Fakulteit van Ingenieurswese word. Prof Smit (44), wat prof Sonia...