7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SIAN 2024-deelnemers voer druk gesprek oor internasionalisering in die hoër onderwys
Die fyner punte van internasionalisering in die hoër onderwys is druk bespreek by vanjaar se byeenkoms van die Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN). Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het die geleentheid van 13...
Stellenbosch University
Fakulteit Opvoedkunde trots op graduandi
Die Maart-gradeplegtighede aan die Universiteit Stellenbosch (US) voltrek die 2015 akademiese jaar, en dit blyk dat twee besonderse rekords opgelewer is: die meeste kwalifikasies ooit toegeken, 7 857, en die meeste doktorsgrade, 266. Uit...
Stellenbosch University
Beurse vir nagraadse studente in Statistiek en Aktuariële Wetenskap
Beurse, befonds deur Schroders se Multi-asset Investments and Portfolio Solutions (MAPS)-afdeling, is in 2016 aan vyf nagraadse studente in die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken...
Stellenbosch University
FNB Maties bly bo
'n Driekuns van drieë deur die FNB Maties-vleuel Duncan Saal het gesorg dat die span van Stellenbosch vir FNB Tuks kon klop voor 'n opgewonde skare in die Danie Craven-stadion. FNB Maties het uiteindelik 'n oorwinning van 29-16 behaal om...
Stellenbosch University
FGGW akademikus kry erkenning vir uitnemendheid in gesondheidsberoepe-onderwys
Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoedkundiges (SAAHE) het onlangs die gesaghebbende 2016 Vername Opvoeder-prys aan prof Marietjie de Villiers toegeken. De Villiers is die voormalige Visedekaan: Onderrig aan die Fakulteit van...
Stellenbosch University
Studente kry ‘n voorsmakie van ware gesondheidsorg – en is mal daaroor
Eerstejaarstudente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch het die geleentheid gehad om 'n paar van die Wes-Kaapse gemeenskappe te ontmoet wat hulle gaan bedien sodra hulle gekwalifiseerde...
Stellenbosch University
Kennis is mag in die stryd teen melanoom
'n Melanoom-kenner van die MD Anderson Kanker-sentrum by die Universiteit van Texas in die Verenigde State, het onlangs besoek afgelê by die Universiteit Stellenbosch (US) om kennis en idees uit te ruil oor hierdie gevaarlike vorm van...
Stellenbosch University
Mikrobioloog as lid van Ministeriële Advieskomitee aangestel
Prof Andrew Whitelaw is onlangs aangestel as lid van die Ministeriële Advieskomitee (MAK) insake Antimikrobiese Weerstand, wat ʼn raadgewende rol sal speel oor die implementering en monitering van strategieë soos uiteengesit in die...
Stellenbosch University
Matie-student na Universiteit van Cambridge
Roxine Staats, 'n nagraadse student in biochemie aan die Universiteit Stellenbosch, het 'n beurs van die Skye Stigting ontvang om haar MSc-graad by die Universiteit van Cambridge in die Verenigde Koninkryk te gaan doen. Die Skye Stigting is...
Stellenbosch University
Onderwys deur middel van tegnologie
Die Telematiese Skole-projek is ‘n gesamentlike projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en die Universiteit Stellenbosch met die doel om onderwys deur middel van tegnologie te ondersteun. Die hoofdoel van die projek is om...