7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US se Herman Wasserman sluit by gesaghebbende nuwe globale inligtingsomgewingskundige paneel aan
Prof Herman Wasserman, Voorsitter van die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US), is genooi om by 'n nuwe internasionale gesaghebbende paneel van kundiges aan te sluit wat bedreigings vir die globale...
Stellenbosch University
Akademikus Lis Lange aangestel as spesiale adviseur: leer en onderrig by die US
Die hoogaangeskrewe akademikus prof Lis Lange is as spesiale adviseur vir die Universiteit Stellenbosch (US) se Viserektor: Leer en Onderrig, prof Deresh Ramjugernath, aangestel. Die pos is geskep om akademiese vernuwing by die...
Stellenbosch University
Kutlwanong en Leap besoek US Opedag
Die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSW) is daartoe verbind om toegang tot hoër onderwys te vergemaklik. Daarom het die SSW span 350 graad 12 leerders van Leap 1, Leap 2 en Kutlwanong, gedurende opedag op 29 Februarie 2020...
Stellenbosch University
X-straal mikrotomografie gebruik om respiratoriese anatomie in lewende larwes te bestudeer
Hoe respiratoriese strukture wissel of beperk word deur die omgewing van 'n dier, is van groot belang om die verskille in evolusionêre en vergelykende fisiologie-hipoteses te sien. Dit is moeilik om die respiratoriese strukture van insekte...
Stellenbosch University
US reik uit na skole
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSW), het gedurende Mei skoolhoofde uit Bloemfontein, Kimberley, Oudtshoorn en...
Stellenbosch University
US vereer vooraanstaande landbou-ekonoom met eregraad
Die vooraanstaande landbou-ekonoom, dr Uma Lele, is met 'n eregraad deur die Universiteit Stellenbosch by sy Maart-gradeplegtigheid vereer. Sy het die graad Doktor in die Natuurwetenskappe in Landbou (DScAgric), honoris causa...
Stellenbosch University
ADA beplan reeds volgende somerskool ná suksesvolle program in 2023
Die gewilde doktorale skole van die Afrika Doktorale Akademie (ADA) by die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2023 net minder as 400 deelnemers gelok. Dít het beursontvangers van lande soos Botswana, Namibië, Nigerië, Suid-Afrika...
Stellenbosch University
US wiskunde-studente bo in 2021 Wits Wiskunde Kompetisie
Vier voorgraadse studente van die Universiteit Stellenbosch is onder die top tien presteerders by die jaarlikse Universiteit van die Witwatersrand Wiskunde Kompetisie, met Ralph McDougall, 'n derdejaarstudent in elektriese en eleltroniese...
Stellenbosch University
Nadeem is HEFMA se nuwe president
Nadeem Gafieldien, Direkteur Eiendomsdienste by Fasiliteitsbestuur, is verkies tot President van die Hoër Onderwys Fasiliteitsbestuurvereniging (HEFMA) by die mini-konferensie wat die Universiteit Stellenbosch in Oktober 2021 aangebied het...
Stellenbosch University
US dien rekord aantal kreatiewe uitsette in vir subsidie
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van die mees suksesvolle instellings nasionaal in terme van kreatiewe uitsette wat ingedien en subsidie ontvang het. Volgens die uitslag van die 2019 indiening aan die Departement van Hoër Onderwys...