7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die USB stel nuwe aanlyn-sakekennisplatform bekend
Die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool (USB) het onlangs sy nuwe aanlyn-platform, USB Management Review, met sakekennis-artikels wat op navorsing deur fakulteit, studente en navorsingsentrums gebaseer is, bekendgestel. Die...
Stellenbosch University
Voorgestelde studentegeldaanpassings vir 2019
Met die hoëronderwysprysindeks (HOPI) as riglyn stel die Universiteit Stellenbosch (US) ʼn verhoging van 7% in klasgeld vir 2019 voor. In pas met die Stellenbosse Universiteitsraad se versoek aan die Universiteitsbestuur in 2017 vir 'n...
Stellenbosch University
SUNSEP virtuele uitsendings om onderrig en leer te verbeter
Een van die leerverbeteringsprojekte (LV) wat deur SUNSEP aangebied word, is die LitNum Digihub wat 6 laerskole in die landelike / boerdery streek tussen Worcester en Ceres in die Breedevallei ondersteun. Goeie presteerders in grade 5, 6...
Stellenbosch University
Rektor toets positief vir COVID-19, vra US-gemeenskap om veilig te bly
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, het weer 'n beroep op die publiek en Universiteit Stellenbosch-gemeenskap gedoen om nie hul waaksaamheid teen COVID-19 te verslap nie. Dit volg nadat hy gister (7 April 2021) positief getoets...
Stellenbosch University
US beloof om UK te ondersteun
Die verskillende afdelings van die Universiteit Stellenbosch (US) is oorgehaal om hulle kollegas by die Universiteit van Kaapstad (UK) te ondersteun nadat die onlangse verwoestende Tafelbergbrand verskeie UK-geboue beskadig het. Die...
Stellenbosch University
SUNFin implementering uitgestel tot 2022
Die implementering van SUNFin, die Universiteit Stellenbosch se nuwe finansiële stelsel, is uitgestel tot 2022 nadat die Rektoraat dit in April goedgekeur het. Die oorskakeling na die nuwe stelsel sal nou plaasvind ná SUNStudent se...
Stellenbosch University
Leer basiese gebaretaal gratis aanlyn
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gestremdhede het dit nou vir personeel en studente makliker gemaak om Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) aan te leer deur sy SAGT-kursus gratis aanlyn beskikbaar te stel vir die volgende vier...
Stellenbosch University
Biblioteeknavorsingsweek: ’n Wenner
Deelname aan die jaarlikse Navorsingsweek van die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch het alle verwagtinge oortref. Van die ongeveer 1 309 biblioteekgebruikers wat bespreek het vir die 12 aanlyn sessies wat...
Stellenbosch University
US bevestig plek op wêreldwye universiteitsranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) se aansien as een van die land en die wêreld se voorste navorsingsintensiewe akademiese instellings is weer eens bevestig deur die 2020 Academic Ranking of World Universities (ARWU), ook bekend as die...
Stellenbosch University
Arbiter beslis ten gunste van US in saak teen Jurie Roux en Chris de Beer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag, 23 Desember 2020, die finale arbitrasiebeslissing van die arbiter, adv Alasdair Sholto-Douglas SC, ontvang in die dispuut met mnr JW Roux en mnr JC de Beer, nadat die partye ooreengekom het...