7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-personeel en studente skryf rekordgetal artikels
Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2017 ʼn rekordgetal diepte- en meningsartikels asook rubrieke in die gedrukte en elektroniese media in Suid-Afrika en internasionaal gepubliseer – waarvan ons weet...
Stellenbosch University
Prof Pumla Gobodo-Madikizela ontvang eregraad van Duitse universiteit
Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is op Maandag (30 Oktober 2017) met 'n eregraad van die Friedlich Schiller...
Stellenbosch University
Fakulteit verwelkom nuwelingstudente
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe verwelkom vanjaar sowat 1 500 nuwelingstudente, van wie 'n rekordgetal van 86% aanlyn geregistreer het. Onder hulle is die eerste groep van 22 studente wat ingeskryf het vir die nuwe...
Stellenbosch University
Top 2017 1stejaars en hul inspirerende dosente vereer
Op 11 April 2018 is die top eerstejaarstudente (van 2017) en die dosente wat hulle inspireer het, deur Universiteit Stellenbosch vereer. Ingenieurswese se top vier is Matthew Baas (E&E), Zander Snel (Siviel), Bianca Jordan (Bedryfs) en Alex...
Stellenbosch University
Nasionale genootskappe vir onderrigbevordering op universiteit (TAU)
Nasionale genootskappe vir onderrigbevordering op universiteit (TAU) Die genootskapsprogram vir onderrigbevordering op universiteit (TAU) is in 2015 van stapel gestuur as 'n samewerkingsprojek tussen verskeie Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) 2018
Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) In ooreenstemming met sy Leer-en-onderrig-beleid ( LEER-EN-ONDERRIGBELEID.pdf ), het die Universiteit Stellenbosch die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO)...
Stellenbosch University
Plaaslike swemmers skitter in Coetzenburg-swembad
SA swemmers Erin Gallagher, Rebecca Meder en Ayrton Sweeney het vir opwindende aksie gesorg by die SA Swem Grand Prix wat die naweek by Coetzenburg gehou is, terwyl Maties Swem se Emma Chelius en Inge Weidemann elk drie medaljes by hierdie...
Stellenbosch University
Leer- en Onderrigseminaar: Prof Magda Fourie-Malherbe
Leer- en Onderrigseminaar: Prof Magda Fourie-Malherbe Die Viserektor (Leer en Onderrig) nooi u vriendelik uit na 'n seminaar getiteld: Rethinking academic leadership in a managerialist context: the importance of the collegium, the...
Stellenbosch University
Jaco Franken ontvang toekenning vir beste MBA-student
By 'n spesiale toekenningsgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool (USB) ter viering van sy beste nagraadse studente verlede week, het dr Jaco Franken, bestuurder van die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en...
Stellenbosch University
2019 US Woordfeesprogram word met ’n deurnagpartytjie bekendgestel
Op die aand van 16 November word 'n hele dansende karnaval van fees-apies uit die mou gelaat by die 2019 US Woordfeesprogrambekendstelling op Stellenbosch. Die feestema is “Jonk", want die Woordfees word in 2019 twintig en 'n twintigjare is...