7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Amicus-fonds gebruik die krag van kollektiewe skenking om terug te gee
Wat het 'n prokureur uit Pella in die Noord-Kaap met 'n aspirant prokureur van Mitchells Plein gemeen? Veerkragtigheid, ambisie, moed en passie – om net 'n paar te noem. Mikhail Hendricks, regstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Wêreldklas kardiovaskulêre navorsingsimposium kom na FGGW
Vooraanstaande internasionale kardiovaskulêre kenners het by die Universiteit Stellenbosch (US) se Tygerbergkampus byeen gekom as deel van die gesogte Nobel in Afrika-reeks. Die simposium, aangebied deur die Sentrum vir Kardio-metaboliese...
Stellenbosch University
US Onderriggenootskappe 2025
Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel om ’n geleentheid vir uitstaande akademici te skep om hulle onderrigkundigheid te ontwikkel en die uitbreiding van die Akademieskap van Onderrig en Leer aan...
Stellenbosch University
Verwelkomingsprogram vir nuwe Maties
Die webtuiste www.sun.ac.za/welkom is nuwe Maties se raakvat-plek oor die Universiteit Stellenbosch se verwelkomingsprogram vir Januarie 2017. 'n Spesifieke skedule van aktiwiteite is hier beskikbaar.Terwyl die Universiteit amptelik 3...
Stellenbosch University
US mikrobioomnavorser vereer vir sy bydrae tot dié veld
Prof. Thulani Makhalanyane is vereer met die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Biochemie en Molekulêre Biologie (SASBMB) se gesogte Silwer Medalje vir sy uitstaande bydrae tot hierdie veld. Prof. Makhalanyane is 'n wêreldbekende...
Stellenbosch University
Viserektor (Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies) vereer US-navorsers
Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs erkenning verleen aan 45 van die US se top navorsers wat die grootste bydraes tot geakkrediteerde publikasies en...
Stellenbosch University
Die Matie raap ATKV-Mediaveertjie vir beste studentekoerant op
Die Matie het met die ATKV-Mediaveertjie vir beste studentekoerant weggestap by 'n geleentheid wat op 12 Mei in die Lyric-teater by Gold Reef City, Johannesburg gehou is. Die koerant vier vanjaar sy 75ste bestaansjaar. Dié geleentheid gee...
Stellenbosch University
Prof du Plessis gee erkenning aan Maties Sport
Julle is eerstens studente aan die Universiteit Stellenbosch en dan atlete. Julle is studente-atlete wat studeer om universiteitsgrade te behaal. Dit was die boodskap van Maties Sport se adjunkdirekteur, mnr. Jerry Laka, by die Maties Sport...
Stellenbosch University
Internasionale erkenning vir US rekenaarwetenskaplike
Die Vereniging vir Computing Machinery, bekend as ACM, het Prof. Willem Visser van die Universiteit Stellenbosch (US) uitgesonder as een van 'n uitgesoekte groepie van uitnemende lede vir sy uitstaande bydrae tot die vakgebied van...
Stellenbosch University
Mag in hande van diegene met inligting – Prof Joseph Stiglitz
Diegene wat in vandag se inligtingsekonomie die inligting beheer, het ook meer mag. Só het prof Joseph Stiglitz van die Universiteit van Columbia en ook ʼn genoot by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) op Dinsdag (14...