7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kry waardevolle inligting by Universiteit Stellenbosch se 2018 Opedag!
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Opedag is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting oor studiegeleenthede by hoër onderwysinstellings te bekom. Die US-Opedag vind plaas op Saterdag, 24 Februarie vanaf...
Stellenbosch University
Van Moskou na Stellenbosch – US se eerste Russiese student
Die keuse tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en Ca 'Foscari Universiteit in Venesië, Italië was 'n maklike besluit. So sê Aleksei Bashlykov, 'n student van Rusland, oor sy keuse om in Stellenbosch en nie in Venesië te studeer nie...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch begin met die opleiding van Data-ingenieurs
Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) bied vanaf Februarie 2020 'n nuwe BIng-graad in Data-Ingenieurswese aan. Die graad is 'n nuwe spesialisasiestroom in die bestaande voorgraadse graad in Elektriese en...
Stellenbosch University
SU beplan om Bestuurskool terug te bring na Stellenbosch
Beplanning vir 'n nuwe Bestuurskool vir die Universiteit Stellenbosch op 'n gedeelte van die Oude Libertas perseel wat Distell aan die Universiteit geskenk het. 'n Florerende en innoverende Universiteit Stellenbosch beplan om 'n unieke...
Stellenbosch University
Kaapse tak van Women in AI op Stellenbosch bekendgestel
Die Kaapstadse tak van die Women in AI-organisasie (WAI) is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) in vennootskap met Women in AI Africa bekendgestel. Women in AI, 'n internasionale niewinsgewende organisasie, beywer hom vir die...
Stellenbosch University
ANO vereer die Universiteit Stellenbosch se Vroue in Navorsing
As deel van Vrouemaand, vereer die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) graag ons Vroue in Navorsing. Ons navorsingsgemeenskap sluit vrouenavorsers in met merkwaardige talent en innoverende idees, wat uitstekende navorsing doen met...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch se BioCODE eerste ontvanger van UTF-fondse
Terwyl jy hierdie artikel lees, sal daar volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie minstens 4 500 mense weens kanker sterf en 8 000 weens kardiovaskulêre siektes. Hierdie statistiek word vererger deur die omstandighede en tekort aan...
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023
Vanjaar was 25 Julie die amptelike dag waarop die Universiteit Stellenbosch (US) Mandela-dag herdenk het. Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor, die Afdeling Menslike Hulpbronne (Werknemerswelstand), die US Taalsentrum, die...
Stellenbosch University
#IdeasForChange voedselsekuriteit-uitdaging: Stellenbosch se toekoms bereik nuwe hoogtes
Stellenbosch Netwerk se vyfde #IdeasForChange uitdaging fokus op hoe ons die manier waarop aan ons voedselsekuriteit dink, te revolusioneer om mense te inspireer om met innoverende idees en entrepreneurskap-verwante idees na vore te kom...
Stellenbosch University
Albie Sachs lewer inspirerende Sosiale Geregtigheid-lesing op Stellenbosch
Sachs, 'n Suid-Afrikaanse veteraan-aktivis, skrywer en oudregter wat in die eerste Konstitusionele Hof van Suid-Afrika gedien het, het 'n inspirerende geleentheidstoespraak by die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid se prestigeryke...