7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Euan Phimister: Ekonomiese modelle help om belangrike ontwikkelingsuitdagings aan te spreek
Prof Euan Phimister van die Stellenbosch Bestuurskool in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede gelewer met die titel “Om ekonomiese modelle in ʼn interdissiplinêre wêreld...
Stellenbosch University
US-kanselier een van die ontvangers van Nasionale Ordes
Die Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), oudregter Edwin Cameron, sal later vandeesmaand 'n Nasionale Orde ontvang. Dié aankondiging is gister (10 November 2021) deur die kanselier van die Nasionale Ordes en die direkteur...
Stellenbosch University
Herfs-gradeweek weer in persoon by Coetzenburg gehou
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek 3 132 kwalifikasies in 'n reeks kontakgradeplegtighede toe by die Coetzenburgsentrum. Weens die Covid-19-beperkings op byeenkomste was kontakgradeplegtighede die afgelope tyd beperk tot...
Stellenbosch University
Data vanaf Suid-Afrika dui op groter risiko vir herinfeksie deur Omikron
Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het vroeë tekens van 'n verhoogde risiko van herinfeksie wat met die Omikron variant van SARS-CoV-2 geassosieer word, geïdentifiseer. Dit is die eerste epidemiologiese bewys van die nuwe variant se vermoë om...
Stellenbosch University
Kampus Skenkingsdag skop US se Bridge the Gap-jaarfonds af
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gemeenskap het in groot getalle opgedaag en hul volle ondersteuning aan die Universiteit se jaarlikse Kampus Skenkingsdag gegee wat onlangs op die Stellenbosch-kampus plaasgevind het. Kampus...
Stellenbosch University
Toegang tot genetiese toetse bring hoop vir mense met seldsame siektes in Afrika
Vanjaar word Seldsame Siektedag op 29 Februarie gevier, die skaarsste dag op die kalender. Seldsame siektes in Afrika kry ʼn welkome hupstoot met die vestiging van ʼn Afrika/Europa-kluster van Navorsingsuitnemendheid genaamd “Genomics for...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Jeremiah Pietersen
Jeremiah Pietersen speel 'n uiters belangrike rol om studente se leerervaring by die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek- en Inligtingsdiens uit te brei. Hy verseker dat almal maklike toegang tot noodsaaklike hulpbronne het vir...
Stellenbosch University
PhD-studie kan help om plastiek-voetspoor, vermorsing van granaatbedryf te te verminder
'n Idee wat kan help om die granaat-bedryf se plastiek-voetspoor te verklein en voedsel-verlies in sy waardeketting te verminder: dit is wat 'n nuut-gegradueerde PhD-student in Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr. Tatenda...
Stellenbosch University
Welkom Maties-klas van 2023
Coetzenburg se Danie Craven-stadion was Donderdag 2 Februarie 2023 met 'n vreugdevolle gegons gevul toe die Universiteit Stellenbosch (US) se eerstejaarstudente en hul gesinne die jaarlikse amptelike verwelkomingsgeleentheid bygewoon het...
Stellenbosch University
US deesdae ''n heel ander plek' vir persone met gestremdhede
Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes: Suid-Afrika gedenk jaarliks van 3 November tot 3 Desember Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes. Hierdie bewusmakingsmaand skep vir mense met gestremdhede die...