7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Versterking van etiese Sosiale Impak-vennootskappe aan die US
Respek, nederigheid, verantwoordbaarheid, wederkerigheid en erkenning van die kennis en behoeftes wat in gemeenskappe bestaan – dit was sommige van die besprekingspunte by die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Simposium oor...
Stellenbosch University
Tentoonstelling bring hulde aan Simon Nkoli
Die Universiteit Stellenbosch Museum bied tans 'n vyf maande lange tentoonstelling in samewerking met die Simon Nkoli Collective (SNC) en die Sentrum van Studentevoorligting en -Ontwikkeling se Eenheid vir Gelykwaardigheid aan om hulde te...
Stellenbosch University
US en plaaslike biotek-maatskappy vat hande teen COVID-19
Die Universiteit Stellenbosch (US) in Suid-Afrika en Azargen Biotechnologies (Edms) Bpk, 'n Suid-Afrikaanse biotegnologie-maatskappy wat op die ontwikkeling van menslike terapeutiese proteïene deur die gebruik van gevorderde genetiese...
Stellenbosch University
US presteer ondanks COVID-19
Die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede personeelbyeenkoms van die jaar is Maandag, 2 Augustus 2021 gehou. Dit het weer eens aanlyn plaasgevind weens die COVID-19-inperkings. Die vergadering het sommige van die uitsonderlike...
Stellenbosch University
US is gasheer vir taalkollokwium vir openbare universiteite
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vandeesweek die gasheer vir 'n aanlyn taalkollokwium wat gerig is op hoëronderwysinstellings. Die kollokwium, wat van 28-29 September 2021 onder die vaandel van Universiteite Suid-Afrika (USAf)...
Stellenbosch University
Maties skud hul vere reg vir Skenkingsdag 2021
Die Universiteit Stellenbosch (US) maak gereed vir sy jaarlikse Skenkingsdag wat vanaf Donderdag 7 Oktober tot Saterdag 9 Oktober 2021 op die Stellenboschkampus sal plaasvind – en ons benodig jou ondersteuning! Skenkingsdag maak deel uit...
Stellenbosch University
Geesdrif vir Inheemse Vrugte Lei tot ʼn Volhoubare en Gesonde Teelyn
Utamu is die nuwe spelwisselaar in die teebedryf. Dr Trust Phukwa, PhD-graduandus in voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het sy geesdrif vir die skep van innoverende voedsel- en drankprodukte na ʼn vlak hoër geneem...
Stellenbosch University
"Japan en Suid-Afrika: Die bou van ’n ware vennootskap"
Suid-Afrika en Japan het die potensiaal om hulle vennootskap tot 'n volgende vlak te voer, wat albei lande uiteindelik sal baat, sê Sy Eksellensie mnr Norio Maruyama, Japan se ambassadeur in Suid-Afrika. Maruyama was 'n spreker by die...
Stellenbosch University
#USVroue: Fiona van Kerwel – “Moet nooit ophou glo in die moontlikhede van die lewe nie"
As projekbestuurder van Woorde Open Wêrelde (WOW), 'n sosiale bemagtigingsinisiatief van die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees, lei Fiona van Kerwel ander om hulle horisonne te verbreed en hulle potensiaal te ontsluit. Om te sien...
Stellenbosch University
Die omgewingskoste van skaliegas en sonkragontwikkeling
Die Minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, het onlangs die groen lig gegee vir die ontginning van skaliegas in die Karoo-streek, en gesê dit sal die ekonomie van die Noord-Kaap ʼn hupstoot gee. Maar hoewel skaliegasontwikkeling...