7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Funksionerende farmakowaaksaamheid-stelsel belangrik vir pasiënte se veiligheid
Alle medisynes het die potensiaal om ongewenste, ongemaklike of gevaarlike reaksies te veroorsaak, wat ook as ongewenste teenreaksies (OTR's) bekend staan. “Ten einde pasiënte te beskerm en om bewys-gebaseerde oorsaaklike verbande tussen...
Stellenbosch University
FGGW loods eerste nagraadse diploma in toksikologie in Afrika
In Januarie 2021, het die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) 'n nuwe nagraadse diploma in Mediese Toksikologie van stapel gestuur. Hierdie diploma, die eerste nagraadse diploma in Mediese...
Stellenbosch University
Aanstaande week se hibriede gradeplegtighede gaan voort
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal voortgaan met sy hibriede gradeplegtighede, wat uit klein interaksie-geleenthede in persoon en regstreekse stroomuitsendings vir die res van sy graduandi sal bestaan. In 'n skrywe aan personeel en...
Stellenbosch University
'Dankie vir al jou hulp hierdie moeilike jaar' – Rektor
Beste lid van die US-familie Dit was 'n uiters uitdagende jaar, so dit is nie verbasend dat daar 'n gevoel van verligting heers terwyl ons die dae na die einde van 2020 aftel nie – ons het dit gemaak! Ons moet egter nie die swaarkry en pyn...
Stellenbosch University
Polhilia – hersiening van minder bekende Kaapse plantgenus verseker bewaring
Een van die Kaapse Blommeryk se mees bedreigde plantgenusse, Polhilia, is nou omvattend hersien en populasies van hierdie bedreigde spesie is gedokumenteer, wat bydra tot pogings om die bewaring hiervan te verseker. Dit is te danke aan die...
Stellenbosch University
Kaapse Karnaval verenig mense
Die Kaapse Karnaval, 'n geregistreerde sosiale-impakinisiatief van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe onder leiding van professor Rachel Jafta, het verlede week sy 2020-tema tydens 'n lewendige mediageleentheid bekendgestel...
Stellenbosch University
Hip-hop en teologie vat hande vir transformerende ervaring
“Om die eerlike boodskap uit te dra, moet jy jouself ken en weet wat jou politieke siening, wêreldsiening, jou mening, jou fokus, jou doel en jou roeping in die lewe is. Dit moet eerlik gedeel word. 'n Mens moet ook probeer om die essensie...
Stellenbosch University
US Regskliniek eerste regskliniek van ’n universiteit om toestemming vir groepsgeding te kry
Die Grondwethof het 'n aansoek vir verlof tot appèl in 'n hoë-profiel bedrogsaak verwerp, wat dit nou vir die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek moontlik maak om met 'n groepsgeding-verhoor te begin – die eerste in sy soort om...
Stellenbosch University
Studente put inspirasie uit leiers se lewensreise
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) was aan die ontvangkant van die advies en ervaring van prominente US- en bedryfsleiers tydens 'n onlangse geleentheid wat deur die Fakulteit Ekonomiese Bestuur en Wetenskappe se OPTIMUS...
Stellenbosch University
US Botaniese Tuin floreer ná internasionale akkreditasie
Die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin (USBT) is die enigste tuin in Afrika en een van slegs 11 tuine in die wêreld wat as 'n Geakkrediteerde Bewaringspraktisyn deur Botanic Gardens Conservation International (BGCI) aangewys is...