7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Anton Lubowski 'die verpersoonliking van maatskaplike geregtigheid'
Die tweede Anton Lubowski-gedenklesing wat hulde gebring het aan die anti-apartheidsaktivis en advokaat onder die tema Social Justice, Quo Vadis - Is Social Justice happening?, is op Saterdag 12 September 2020 aanlyn gehou. Dié geleentheid...
Stellenbosch University
Nuwe beursskenkersentrum verhoog die belang van steun vir studentesukses
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 31 Augustus amptelik sy Masiphumelele-sentrum in gebruik geneem, wat 'n belangrike mylpaal verteenwoordig in die betekenisvolle betrokkenheid tussen die bestaande beursskenkers en die...
Stellenbosch University
PhD-studie bevind beroepsgeneeshere kan nie enige heer dien nie
Wanneer beroepsgeneeshere moeilike besluite oor beroepsgesondheid en veiligheid in die werksplek moet neem, kan hulle nie lojaal aan óf die werkers óf die werkgewer wees nie omdat dit hul optrede en hul oordeel kan beïnvloed. “Omdat...
Stellenbosch University
'Uiters simboliese' Kanseliersete by Goldfields-koshuis
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy laaste gradeplegtigheidsweek van die jaar afgesluit met ʼn Kanseliersete op 13 Desember 2019 wat vir die eerste keer by die Goldfields-koshuis gehou is. “Dit is uiters simbolies dat hierdie...
Stellenbosch University
'n Droom word waar
Sy het ʼn groot droom, sê Khutso Masemola, ʼn tweedejaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US): om ʼn groot, openbare hospitaal op haar tuisdorp, GaMasemola in Limpopo, te bou om broodnodige gesondheidsorg aan die inwoners...
Stellenbosch University
EBW-personeel vereer vir uitnemendheid
Personeel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) is tydens afsonderlike prysuitdelings in die Eikestad vereer met die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekenning soewel as toekennings vir uitnemendheid in navorsing...
Stellenbosch University
‘US verbind tot inklusiwiteit en gelykheid’
“As jy wil groei, moet jy diversiteit omhels. Dit is 'n onontbeerlike onderdeel van uitnemendheid." Met hierdie woorde het die Universiteit Stellenbosch (US) se Viserektor: Leer en Onderrig, Prof Arnold Schoonwinkel, die US se meer as 5 000...
Stellenbosch University
Vyf US-studente oorlede
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van vyf gewaardeerde persone wat met hul studies aan die Universiteit besig was. “Ons is as 'n universiteitsgemeenskap baie hartseer oor die verlies van ons...
Stellenbosch University
Top kliniese assistent van Maties ontvang gesogte plastiese chirurgie-medalje
Dr Mosadi Mahoko, 'n kliniese assistent in die Afdeling Plastiese en Rekonstruktiewe Chrirurgie vier 'n dubbele prestasie tydens hierdie tyd van inperking: nie alleen is sy die eerste vroulike, swart plastiese chirurg om by die Universiteit...
Stellenbosch University
Besoekende Brasiliaanse akademici opgewonde oor vooruitsigte van groter samewerking
ʼn Afvaardiging van Brasiliaanse akademici, wat sowat 20 hoëronderwysinstellings verteenwoordig en deur die Brasiliaanse Vereniging van Rektore van Staats- en Munisipale Universiteite (Abruem) gereël is, het die Universiteit Stellenbosch...