7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Blinker toekoms verseker deur Tomorrow Trust
Die toekoms lyk blink vir ses Matiestudente wat beurse ontvang het van die Tomorrow Trust, ’n ruimhartige skenker van die Universiteit Stellenbosch (US) en ’n organisasie sonder winsbejag wat in 2005 gestig is. Die Trust verleen steun aan...
Stellenbosch University
Totsiens, Martie van der Linde
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eie “koningin van funksies” is nie meer met ons nie. Martie van der Linde, Bestuurder: Verhoudingsbou in die Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge, is onverwags in die vroeë oggendure van Dinsdag...
Stellenbosch University
Goed beplande onderhoudskedules keer beurtkrag
Met die winter in volle swang, is beurtkrag die laaste ding wat Suid-Afrikaners wil hê. Maar soos ons die afgelope klompie jare gesien het, kan Eskom op enige tyd beurtkrag aankondig en ons daaglikse roetine deurmekaar krap. Een manier om...
Stellenbosch University
Unieke SA datastel bring die getal HIV-verwante sterfgevalle vóór antiretrovirale middels aan die lig
'n Unieke datastel het 'n span wetenskaplikes in staat gestel om 'n akkurater skatting te maak van die getal Suid-Afrikaners wat met MIV geïnfekteer was, en voor 2009 gesterf het vóór antiretroviale middels in die openbare sektor vrylik...
Stellenbosch University
Help leerders presteer – uit liefde vir die wetenskap
Wat 'n ervaring om skuins ná 08:00 op 'n Saterdagoggend (25 Mei 2019) die lesingsaal in die De Beersgebou binne te stap en sowat 120 graad 11-leerders daar aan te tref, almal in wit laboratoriumjasse, slaggereed vir 'n dag van chemie...
Stellenbosch University
US gereed om nuwe plan vir personeelgesondheid en -welstand te implementeer
Die Rektoraat het onlangs die Universiteit Stellenbosch se plan vir personeelgesondheid en -welstand ná uitgebreide oorlegpleging met die Universiteit se belanghebbendes, tien fakulteite en sewe verantwoordelikheidsentrums goedgekeur. Die...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Rubeshan Nayager
Die duidelike ooreenkomste tussen Rubeshan Nayager se persoonlike waardes en die Universiteit Stellenbosch se doelwitte maak hom uitgeknip vir sy werk as bedryfsbestuurder van die splinternuwe Biobankeenheid in die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Benita van Zyl
Verandering is onlosmaaklik deel van Benita van Zyl se werk by die Universiteit Stellenbosch (US) en dít is juis waarom sy nooit verveeld raak nie. Van Zyl werk by die Sentrum vir Studentegemeenskappe as ResEd-bestuurder, ResEd...
Stellenbosch University
‘Reuse-avontuur’ wag op Matie op pad na Oxford met Rhodes-beurs in 2024
Tessa Malan, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Rhodes-beurs ontvang om volgende jaar by die Universiteit van Oxford te studeer. Dié voormalige Rhenish-leerder, wat tans met haar honneursgraad in...
Stellenbosch University
Befondsing help US om industriekoste van navorsingsproteïene te sny
Die Universiteit-tegnologiefonds (UTF) en INNOVUS (Universiteit Industrie-interaksie en Innovasie-maatskappy van die Universiteit Stellenbosch) het onlangs befondsing beskikbaargestel aan navorsers by die Universiteit Stellenbosch (US) om...