7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Inspirerende Baatjes neem leiding by Anatomie en Histologie
Borssjirurg dr Karin Baatjes is nie jou gemiddelde dokter of akademikus nie. Sy is pas aangestel as Hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie by die Universiteit Stellenbosch, en kry dit steeds reg om verskeie rolle – as dosent, sjirurg...
Stellenbosch University
US Eeufees-vieringe bereik hoogtepunt die naweek
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufees-aktiwiteite bereik dié naweek ʼn hoogtepunt met twee spesiale Eeufeesherdenkingsgeleenthede wat in samewerking met die US Woordfees aangebied word: Vrydag 2 Maart 2018 vind die Eeufeeskonsert...
Stellenbosch University
US stap weg met 33 MACE-uitnemend-heidstoekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer in verskeie kategorieë vir uitnemendheid vereer by die prysuitdeling van MACE (Marketing, Advancement and Communication in Education), wat jaarliks met dié organisasie se kongres saamval. Die...
Stellenbosch University
Afrika benodig fundamentele navorsing in masjienleer
Fundamentele navorsing in Kunsmatige Intelligensie en masjienlieer is noodsaaklik indien Afrika in beheer wil wees van die werklike groot idees in die wêreld. Dit is die mening van dr. Nando de Freitas, een van die wêreld se voorste...
Stellenbosch University
US ontvang R4 miljoen om Sentrum vir Afrika entrepreneurskap te begin
'n Nuwe sentrum vir entrepreneurskap wat by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig word, sal die kollig op entrepreneur‑innovasie en ‑groei op die Afrikakontinent laat val. Die Sentrum sal bekend staan as die Allan Gray Sentrum vir...
Stellenbosch University
US se MSc-graadprogram in Voedsel- en Voedingsekerheid lewer eerste oes
In die annale van die Universiteit Stellenbosch (US) sal Alison Barr, Hlanzeka Mpanza en Anja Lategan opgeteken staan as die eerste ontvangers van 'n MSc-graad in Voedsel- en Voedingsekerheid. Die drietal was in 2017 onder die eerstes wat...
Stellenbosch University
2019 Die Vlakte-beurswenners aangekondig
Nóg vyf studente het baatgevind by die Universiteit Stellenbosch (US) se Die Vlakte-beursfonds, met die bekendmaking van die 2019-ontvangers van die studiebeurse vandeesweek. Dit bring die totale waarde van Die Vlakte beurse wat die...
Stellenbosch University
Afrika-Unie vereer wêreldbekende US indringerbioloog
Prof. Dave Richardson van die DWT- NNS Sentrum van Uitnemendheid in Indringerbiologie (SIB) by die Universiteit Stellenbosch (US), en 'n wêreldklas navorser op die gebied van indringerbiologie, is die ontvanger van die 2018 Kwame Nkrumah...
Stellenbosch University
‘Ek kan enigiets studeer wat ek wil' sê gehoorgestremde student
Toe Jody Lee Bell 'n jong leerder was by die Carel du Toit Sentrum vir kinders met gehoorgestremdhede, het haar ma, dr Diane Bell, gaan luister na 'n praatjie deur 'n alumnus van die skool wat op die gronde van die Tygerberg-hospitaal geleë...
Stellenbosch University
Finansiële ondersteuning dra by tot ontwikkeling van biosensor
Baanbrekersnavorsing vereis finansiële ondersteuning, en toekennings deur skenkers soos die Wilhelm Frank Trust, maak ’n reuse-bydrae tot navorsers se vermoë om navorsingsgeleenthede te verken en te ontwikkel.Dit was ook die geval in die...