7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nokwanda Siyengo – passievol daaroor om lewens aan te raak
Dit is Vrouemaand en Fakulteit Opvoedkunde vier die merkwaardige vroue in ons fakulteit. Nokwanda Siyengo, waarnemende direkteur by SUNCEP, is passievol daaroor om die wêreld 'n beter plek te maak deur kennis te deel en die jeug te help...
Stellenbosch University
’n Grensverskuiwer van beroep: Lidia du Plessis
Lidia du Plessis glo elke individu se unieke potensiaal moet gevier en ontwikkel word. Dít is ook 'n grondbeginsel van haar werk as programbestuurder van personeelinternasionalisering in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se...
Stellenbosch University
Buitengewone talent ten bate van seldsame siektes ten toon gestel
Om geld en vir pasiënte met seldsame siektes in te samel en bewustheid te skep, bied die Universiteit Stellenbosch se navorsingsgroep vir seldsame siektes tans 'n aanlyn veiling van oorspronklike kunswerke aan. En die kunstenaar van die A1...
Stellenbosch University
Boomplantseremonie simboliseer nuwe toekoms vir Wilgenhof
'n Nuwe Kaapse Wilgerboom op die voorste grasperk van die Wilgenhof-manskoshuis op die hoek van Ryneveld- en Victoriastraat op Stellenbosch simboliseer 'n nuwe begin in 'n opgeknapte koshuis. Wilgenhof het hul terugkeer na 'n gerestoureerde...
Stellenbosch University
Dekades van diens: Drieka Lawrence, die hartklop van die dekaanskantoor
Met meer as drie dekades se ononderbroke diens by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, kan die personeel hulle die dekaanskantoor nie sonder Drieka Lawrence voorstel nie. Drieka is ’n integrale...
Stellenbosch University
Gemeenskapsgebaseerde intervensie ʼn hupstoot vir mense met rugmurgbeserings
Die lewe kan selfs onder die beste omstandighede ʼn gesukkel wees. Veral mense met rugmurgbeserings kan dit soms moeilik hê omdat hulle baie persoonlike-, sosiale-, program-, beleids- en omgewingshindernisse moet oorkom om ʼn sinvolle en...
Stellenbosch University
Die omgewingskoste van skaliegas en sonkragontwikkeling
Die Minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, het onlangs die groen lig gegee vir die ontginning van skaliegas in die Karoo-streek, en gesê dit sal die ekonomie van die Noord-Kaap ʼn hupstoot gee. Maar hoewel skaliegasontwikkeling...
Stellenbosch University
US Museum bied gesprek oor rol van struggle-liedere aan
“Nkosi Sikelel' iAfrika" (“Lord bless Africa"), “Ndodemnyama" (“Beware, Verwoerd!") en “Sikalela Izwe Lakithi" (“We protest for our land") is maar net 'n paar van die ikoniese struggle-liedere wat gedurende die stryd teen apartheid in Suid...
Stellenbosch University
Denkleiers vereer vir uitstaande bydrae tot samelewing
Die bekende Suid-Afrikaanse dokumentêre fotograaf, kunstenaar, aktivis en historikus Omar Badsha; prominente mediese navorser Glenda Gray; en kampvegter vir meer volhoubare samelewings, Markus Reuter, is Vrydag (8 Desember 2017) deur die...
Stellenbosch University
US-doktorale studente ontvang gesogte beurse
Drie doktorale studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is Woensdag (8 November 2017) in Johannesburg met L'Oréal-UNESCO Regional Fellowships For Women in Science (FWIS) in Sub-Saharan Africa-toekennings vereer. Cynthia Tamandjou...