7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SDG/2063 Impaksentrum soek saam na volhoubare oplossings
Die SDG/2063 Impaksentrum, wat geleë is in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika, is 'n voorstander van samewerking tussen Afrikanavorsers om die vasteland se enorme potensiaal vir 'n volhoubare...
Stellenbosch University
Navorsing maak Spele veiliger vir Paralimpiese atlete
Die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die spits van ʼn groep internasionale navorsers wat die beserings en siektes wat by die Paralimpiese Spele opgedoen word, sal bestudeer om toekomstige byeenkomste veiliger vir atlete te maak. Die...
Stellenbosch University
Bewaar ons fynbos oor die volgende 100 jaar
Sewentig jaar na die verskyning van die Wicht-kommissie se verslag in 1945 oor die bewaring van die plantegroei van die Suidwes-Kaap, is 'n 95-bladsy lange verslag oor dieselfde onderwerp vandeesweek gepubliseer in die Transactions of the...
Stellenbosch University
Matie Buddy-program help internasionale studente nesskop by die US
Om in die buiteland te studeer is 'n onvergeetlike ervaring. Nietemin hou die aanpassing by 'n vreemde land met onbekende gesigte en diverse kulture ook sekere uitdagings in. Dít is waar die Matie Buddy-program so goed te pas kom. Dié...
Stellenbosch University
Fokus op onderwyserswelstand deur Afrika-samewerking en vennootskappe
Dr Shannon Bishop-Swart en dr Elzahn Rinquest het onlangs 'n werkswinkel vir onderwyserwelstand en veerkragtigheid aangebied aan dertig voor- en nagraadse onderwysstudente by die Makerere Universiteit in Kampala, Uganda deur middel van 'n...
Stellenbosch University
Studentegelde en registrasie 2017
Inligting oor studentegelde, registrasie 2017 en die implementering van die staatsgesubsidieerde 8% DHOO-oorbruggingsbefondsing is deur die Registrateur, dr Ronel Retief, op Donderdag 15 Desember 2016 aan studente gestuur. Dit is opgevolg...
Stellenbosch University
Nuwe boek verken liggaamlike kultuur en -opvoeding
Medeprofessor Francois Cleophas van die Afdeling Sportwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het vandeesmaand sy nuwe boek, Physical Education and Physical Culture in South Africa...
Stellenbosch University
Afrika Gala-ete: Viering van Afrikaanse Erfenis in 'n Globale Konteks
Hoe benut ons ons Afrikaanse erfenis in 'n voortdurend veranderende en geglobaliseerde wêreld? Dit was die groot vraag by die Afrika Gala-ete 2024. Op 11 Oktober 2024 het Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SUI) 'n inspirerende...
Stellenbosch University
Ontmoet Joel en Veer, die duo wat SASSA-bedrog oopvlek
Hulle is verseker die twee mees herkenbare eerstejaar rekenaarwetenskapstudente in Suid-Afrika. Veer Gosai (19) en Joel Cedras (18), eerstejaarstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het mekaar in April 2024 tydens 'n...
Stellenbosch University
Filantroop, bekroonde romanskrywer ontvang US-eredoktorsgrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan die filantroop en entrepreneur, Wendy Ackerman, en die bekroonde roman- en kortverhaalskrywer, Damon Galgut, by sy Desember-gradeplegtigheid toegeken. Ackerman en Galgut het Maandag...