7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Telekommunikasie-sakeleier ontvang eredoktorsgraad in ingenieurswese van Universiteit Stellenbosch
Die tegnologie-entrepreneur en belegger Strive Masiyiwa, 'n baanbreker in die mobiele telekommunikasiesektor in Afrika, het vandeesweek (10 Desember 2024) 'n eredoktorsgraad in die ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch presteer by EDHE Intervarsity streekskompetisie 2024
Afrika se mediaan ouderdom is tans 19,7 jaar en 63 persent van Suid-Afrika se bevolking is jonger as 35 jaar. Hierdie demografie bied 'n uitdaging en 'n geleentheid — veral vir die jeug — om ons land se ekonomie te groei. Stellenbosch...
Stellenbosch University
'n Matie wat bande bou, van Stellenbosch tot Frankfurt
In Duitsland ontmoet ons Arnim Ritter, 'n finansiële foendi met 'n hart vol aangename Stellenbosse herinneringe, 'n groeiende jong gesin, en 'n passie om by die Matie-gemeenskap betrokke te bly. Arnim woon 20 minute buite Frankfurt am Main...
Stellenbosch University
Kerf ’n plek vir besigheid uit: Meet Stellenbosch 2025
Stellenbosch mag wel vir akademiese uitnemendheid en wynlandgoedere bekend wees, maar 'n nuwe narratief is besig om agter die poskaartprentjie uit te skuif – een wat die dorp as ernstige mededinger in die ekonomie van sakegeleenthede en...
Stellenbosch University
Vrywilligers Rol Moue Op vir ‘n Groen Stellenbosch Hospitaalterrein
Selfs nie die reën kon die entoesiasme van die meer as veertig vrywilligers van die Universiteit Stellenbosch (US), die omgewingsorganisasie Greenpop, die Wes-Kaapse Regering en die breër Stellenbosch-gemeenskap demp nie. Op 15 en 16...
Stellenbosch University
Direkteur van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool reageer op kabinetskommeling
In reaksie op President Jacob Zuma se kabinetskommeling, het prof Piet Naudé, Direkteur van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool, die volgende verklaring uitgereik: Ons by die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB) het kennis...
Stellenbosch University
SIGLA @ Stellenbosch neem deel an werkswinkel oor maritieme veiligheid
SIGLA het aan 'n maritime veiligheidswerkswinkel in Seychelles deelgeneem. Die werkswinkel is oor die periode 19-23 Maart deur die Africa Center for Strategic Studies (VSA) en regering van Seychelles aangebied. Die werkswinkel is as 'n...
Stellenbosch University
PynSA se volgende president ’n dokter van Stellenbosch Universiteit
Dr Sean Chetty, adjunkhoof van die Departement van Anestesiologie en Kritieke Sorg by die Universiteit Stellenbosch, is onlangs verkies tot vise-president van die Pynvereniging van Suid-Afrika, oftewel PynSA. Volgens die vereniging se...
Stellenbosch University
‘Shades of Yale’ a cappella-groep sing op Stellenbosch
Die Kultuurkomitee (KuKo) van die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) bied eerskomende Vrydagaand, 15 Maart 2019, 'n a cappella-konsert aan in samewerking met die bekende a cappella-ensemble, Shades of Yale. Shades of...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch vereer VSA-kampvegter vir Afrika, Ed Royce
"Hierdie is ʼn kontinent met ongelooflike potensiaal. Hierdie kontinent gaan die wêreld van môre vorm." Dit was die boodskap van mnr Edward (Ed) Randall Royce, Voorsitter van die Huis se Buitelandse Sake-komitee van die Amerikaanse Kongres...