7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vryheid om te leer
Om saam met gevangenes in ʼn klaskamer by ʼn korrektiewe fasiliteit te sit en saam lesings by te woon was tot nou toe nog ongehoord vir studente van die Universiteit Stellenbosch (US). Maar hierdie transformerende studenteervaring is presies...
Stellenbosch University
#USVroue: Samantha Diedericks open deure vir sakevroue
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp ons...
Stellenbosch University
US slaggereed vir akademiese jaar 2021
26 Februarie 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch het Vrydag, 26 Februarie 2021 vergader. Die voorsitter van die Studenteraad (SR), mnr Xola Njengele...
Stellenbosch University
COVID-19: Toegang tot aanlyn onderrig en studentedienste
Beste Voorgraadse en Nagraadse Studente Sedert die vervroegde aanvang van die reses het ons almal toegekyk hoe die wêreld met rasse skrede rondom ons verander. Dit noodsaak individuele, institusionele en nasionale vloeibaarheid. Ons is...
Stellenbosch University
Studente: US se reëlings vir SA se tydperk van algehele inperking
Beste Studente Die nuwe omstandighede na aanleiding van die opdrag vir 'n algehele inperking wat Maandagaand deur president Cyril Ramaphosa uitgereik is, het die ingewikkeldheid van die Universiteit Stellenbosch se doelwit dat ons studente...
Stellenbosch University
'Filantropiese skenkings noodsaaklik'
Namate hoër onderwys in Suid‑Afrika toenemend onbekostigbaar raak en die begrotings van universiteit onder druk plaas, raak filantropiese skenkings noodsaaklik om breë toegang vir voornemende studente te skep en universiteite se sukses te...
Stellenbosch University
MSc-student takel een van kwantumberekening se grootste uitdagings
As 'n leerder in Sovetjheza Hoërskool in die landelike dorpie Matshiding, Mpumalanga, onthou Unathi Skosana hoe verstom hy was toe die fisiese wetenskap-onderwyser die periodieke tabel-liedjie in Ndebele gesing het, of olifanttandepasta uit...
Stellenbosch University
Inenting ’n prioriteit
Beste kollegas en studente Inenting 'n prioriteit Ek wil graag aan julle terugvoer gee oor ʼn geskeduleerde vergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) se Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) wat Vrydag 27 Augustus...
Stellenbosch University
Hoë-intensiteit brande keer nie bosindringing in ’n Afrika-savanna om nie
'n Dekade lange eksperiment oor die gebruik van hoë-intensiteit vure om bosindringing in Suid-Afrika se Nasionale Krugerwildtuin te beheer het aan die lig gebring dat, ten spyte van 'n aanvanklike korttermyneffek, dit nie in die lang...
Stellenbosch University
Natuurwetenskappe neem afskeid van eerste vroulike dekaan in 100-jarige bestaan
Op 1 Februarie 2014 het Prof. Louise Warnich geskiedenis gemaak toe sy as die eerste vroulike dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch aangestel is. Vir die afgelope dekade het sy die fakulteit se...