7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Doen nou aansoek vir spesiale befondsing vir COVID-19-navorsing
Universiteit Stellenbosch (US) wag nou aansoeke in vir die toekenning van eenmalige beperkte spesiale befondsing van Subkomitee A vir COVID-19-navorsingsprojekte. Voltydse permanente personeel van die Fakulteite Lettere en Sosiale...
Stellenbosch University
‘n Nuwe Whatsapp Insek ID Diens word deur die GPD Inisiatief
Geïntegreerde plaagbestuur (GPB) strategieë is omgewingsvolhoubare en ekonomies lewensvatbare alternatiewe vir chemiese plaagdoders wat gebruik word om landbouplae in 'n holistiese, kennisgebaseerde en plaag-spesifieke wyse met minimale...
Stellenbosch University
NII ontvang EARL-akkreditasie
Die Kerngeneeskunde-navorsingsinisiatief (NuMeRI) Nodus vir Infeksiebeelding (NII) het 'n internasionale akkreditasie deur EANM Research Ltd (EARL) ontvang as 'n PET-CT Sentrum van Uitnemendheid. Benewens die nakoming van streng...
Stellenbosch University
Vordering in fluoressensie-mikroskopie openbaar nuwe aspekte van weefselregenerasie
Onlangse ontwikkelings in fluoressensie-mikroskopie met spesifieke verwysing na ligblad-fluoressensie-mikroskopie (LSFM), multi-foton intra-vitale mikroskopie en superresolusie-mikroskopie word bespreek in 'n evaluasie artikel deur...
Stellenbosch University
US Onderriggenootskappe 2024
Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel om ’n geleentheid vir uitstaande akademici te skep om hulle onderrigkundigheid te ontwikkel en die uitbreiding van die Akademieskap van Onderrig en Leer aan...
Stellenbosch University
Registrasie gaan voort ondanks poging om te ontwrig
Registrasie vir die 2016 akademiese jaar sal voortgaan by die Universiteit Stellenbosch ondanks vanmiddag (Woensdag, 27 Januarie) se poging om die proses te ontwrig. Gebeurlikheids-maatreëls is getref om te verseker dat die...
Stellenbosch University
Neelsie Bioskoop opgeknap en reg om te vermaak
Die volgende keer as jy Neelsie toe gaan, onthou om te gaan inloer by die nuut-opgeknapte Neelsie Bioskoop wat spog met 'n pragtige nuwe voorkoms. Die opgeknapte veeldoelige ruimte huisves twee teaters – 'n 121-sitplek en 'n 98-sitplek –...
Stellenbosch University
Eerstejaarsprestasietoekennings 2022
Eerstejaarsprestasietoekennings IiMbasa zokuWonga iMpumelelo yaBafundi boNyaka wokuqala First-year Achievement Awards 2022 Prof Deresh Ramjugernath, Viserektor: Leer en Onderrig, het op 28 Julie 2022 die Universiteit Stellenbosch se...
Stellenbosch University
Gedenkgeleentheid vier Afrikaanse taalvariasie
“Jou manier van Afrikaans praat, hoewel dit anders mag klink as die manier waarop ander die taal praat, het presies dieselfde reëlmaat en dieselfde orde as Standaardafrikaans." Die woorde deur dr Donovan Lawrence van die Universiteit van...
Stellenbosch University
US-dosent dien in nuwe BBSEB-adviesraad
Dr Nthabiseng Moleko, senior dosent in Ekonomie en Statistiek aan die Stellenbosch Bestuurskool, is aangestel as 'n lid van die nuwe adviesraad oor breë-basis swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB). Dié raad is op Woensdag, 1 Junie deur...