7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
#helloMaties - Bly veilig
Die Universiteit Stellenbosch (US) beskik oor 'n toegewyde Kampusveiligheidspan wat verskeie inisiatiewe van stapel laat loop het ten einde 'n veilige kampus vir alle studente en dosente te verseker. Dié sluit onder meer die volgende in...
Stellenbosch University
Stemme uit die beroep gee raad aan onderwysstudente
Die Departement Kurrikulumstudies aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs verskeie onderwysers en hoofde genooi om onderwysstudente in hul finale jaar toe te spreek oor: “Klaskamerkommunikasie: insigte uit die beroep." Die doel van...
Stellenbosch University
Fakulteit AgriWetenskappe beloon toppresteerders met gesogte medaljes
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe het vandeesweek sy toppresteerders tydens ’n toekenningsgeleentheid op kampus beloon. “Ons is ongelooflik trots op vanjaar se akademiese oes van studente wat hulself onderskei het...
Stellenbosch University
R600 000-hupstoot vir nagraadse studies
Altesaam 20 nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) kry in 2019 ’n finansiële hupstootjie in die vorm van gedeeltelike beurse vir hul honneursstudies. Dit is te danke aan ’n skenking van R600 000 van die HCI-stigting, die...
Stellenbosch University
Denkleier in menslikehulpbron- bestuur ontvang eredoktorsgraad
Marius Meyer van die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch het 'n eredoktorsgraad van die Vaaldriehoek Universiteit van Tegnologie (VUT) ontvang. Die graad is by die Fakulteit Bestuurswetenskappe se lente-...
Stellenbosch University
Kultuurhistorikus ontvang toekenning van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Prof Matilda Burden, senior navorser in kultuurgeskiedenis by die Universiteitsmuseum van die Universiteit Stellenbosch (US) en buitengewone professor in Geskiedenis en Antieke Kultuur aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom, word...
Stellenbosch University
Matie Winkel vanaf 1 Julie 2021 ook aanlyn
Die gewilde Matie Winkel van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 1 Julie 2021 sy aanlynwinkel geopen, waar die hele reeks klere, geskenke en bykomstighede van die US nou beskikbaar is. 'Ons is baie opgewonde om aan ons...
Stellenbosch University
Nuwe opname verskaf kritiese data in stryd teen COVID-19
Die koronavirus-pandemie het Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese landskap hard getref en beleidsformulering en -implementering byna onmoontlik gemaak. Binne hierdie konteks werp 'n nuwe studie lig op wie hierdeur geraak word, hoe hulle...
Stellenbosch University
Jongste nuus oor Beweging teen Geslagsgebaseerde Geweld-werkgroepe
Die Beweging teen Geslagsgebaseerde Geweld US het op 9 September 2019 'n memorandum aan die Rektoraat van die Universiteit Stellenbosch (US) oorhandig. Gesamentlike werkgroepe is saamgestel om 'n sistemiese reaksie op die bekamping van...
Stellenbosch University
Bekroonde US Koor tree op in Gauteng
Die internasionaal bekroonde Universiteitskoor Stellenbosch gee op Maandag 23 September 2019 'n spesiale uitvoering in Pretoria en ook op 24 September in Soweto as deel van die Universiteit se Erfenisdagvieringe. Die US Koor spog met 'n...