7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ontvanger van Mandy Rossouw-beurs aangekondig
Die Departement Joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch (US) is bly om aan te kondig dat die Mandy Rossouw Beurs vir 2016 toegeken is aan me Nation Nyoka (26), ʼn BA Honneurs Joernalistiek-student aan die Universiteit. Die beurs, ter...
Stellenbosch University
US fisioloog kry erkenning vir kankernavorsing
Die Fisiologiese Vereniging van Suider-Afrika (FVSA) het prof. Anna-Mart Engelbrecht van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer met die Lasec-toekenning vir uitnemendheid in fisiologie-navorsing by hul jaarlikse konferensie wat onlangs...
Stellenbosch University
Maties Judo wen USSA-titel
Maties Judo is die mees onlangse span van die Universiteit Stellenbosch om 'n Universiteitesport Suid-Afrika (USSA)-titel te wen nadat hulle koning gekraai het by die USSA-kompetisie wat die afgelope naweek by Van der Stel-sportklub...
Stellenbosch University
Politieke Studies-vereniging vereer US se Pierre du Toit
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Politieke Studies (oftewel die South African Association of Political Studies - SAAPS) het die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Pierre du Toit met sy gesogte Toekening oor ʼn Leeftyd, vereer. SAAPS is...
Stellenbosch University
Ontmoet Annemarie Wust: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Annemarie Wust. Annemarie Wust droom om eendag op ’n plattelandse dorpie...
Stellenbosch University
Ontmoet Barbara Venter: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Barbara Venter. Unversiteitslewe het Barbara Venter geleer hoe om...
Stellenbosch University
Ontmoet Jean-Marie du Preez: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Jean-Marie du Preez. As ses-jarige dogtertjie het sy haar familie uitgeput...
Stellenbosch University
Presisiebosbou-Simposium Ondersoek KI se Rol in Bosbestuur
Aan die begin van Februarie het die Departement Bos- en Houtwetenskappe die hoogs verwagte 7de internasionale Presisiebosbou-simposium aangebied: Op die Drempel van Kunsmatige Intelligensie. Die geleentheid is georganiseer in vennootskap...
Stellenbosch University
Pediater adviseer oor mandaat van nuwe Kommissaris
Dr Elmarie Malek is een van slegs ʼn paar kundiges in die Wes-Kaap wat genooi is om insette te lewer vir die ontwikkeling van ʼn beleidsriglyn wat die mandaat van die Kinderkommissaris in die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid sal bepaal...
Stellenbosch University
Tweeling nou derde generasie Maties
Die tweelingsusters Francis en Christine Prins volg in hul ma en oupa se voetspore toe hulle die derde geslag in die familie geword het om hul grade by die Universiteit Stellenbosch te verwerf. Francis het vandeesweek haar honneursgraad in...