7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Programvernuwing as wegwyser: Die profiel van die afgestudeerde, soos inverbeel vir menige toekomste
Programvernuwing is in Augustus 2021 deur die Rektoraat as een van sewe wegwysers (game changers) vir die Universiteit uitgelig. In lyn hiermee, het die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking op Woensdag 20 April 2022 'n institusionele...
Stellenbosch University
Nominasies ingewag vir posisies in US Raad
Die ampstermyne van vier lede van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) verstryk op 1 April 2016 en benoemings vir persone om hierdie posisies te vul word deur die registrateur van die US ingewag. Drie van hierdie raadslede is...
Stellenbosch University
IPB vier die einde van 2015
Ter afsluiting van 'n suksesvolle 2015 het die studente en personeel van die Instituut vir Plantbiotegnologie op Vrydag, 4 Desember, byeengekom om terugvoer oor navorsingsvordering te gee en daarna by die jaareindfunksie te ontspan. Twee...
Stellenbosch University
Prof Johan Fourie lewer sy intreerede
Prof Johan Fourie van die Departement Ekonomie het sy intreerede getiteld South Africa's Long Walk to Economic Freedom: A Personal Journey op 17 Mei 2022 gelewer. Prof Fourie, wat ekonomiese geskiedenis aan voor- en nagraadse studente...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
Ons het aangebied by ISEC – 3de Internasionale Volhoubaarheidsenergiekonferensie 2024
By die ISEC-konferensie in Graz het Francois Rozon en prof. Mc Gregor navorsing oor dekarbonisering vir die Suid-Afrikaanse dranksektor aangebied. In samewerking met prof. Johannes Koke het hulle raamwerke vir hernubare energie en...
Maties Sport
Maties gereed vir Varsity-netbalhalfeindstryd
Deur Cody Hansen Die Universiteit Stellenbosch se netbalspan pak die Universiteit van Johannesburg (UJ) in die halfeindronde van die Varsity-netbalreeks op 10 Oktober in die Coetzenburg-sentrum. Maties was tot dusver foutloos in die...
Maties Sport
Maties Sport stel Kamaal Sait aan as hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan
Maties Sport is opgewonde om aan te kondig dat Kamaal Sait as die nuwe hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan aangestel is. Dit is ’n beduidende tree vorentoe vir die Universiteit Stellenbosch se vrouesokkerprogram en beoog om prestasie...
Stellenbosch University
Onafhanklike kommissaris gaan Heemstede-voorval ondersoek
Verklaring deur prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ʼn onafhanklike kommissaris aanstel om die instelling se hantering van die gebeure by die Heemstede vrouekoshuis na ʼn beweerde “blackface”...
Stellenbosch University
Student laat haar nie deur gestremdheid ontmoedig nie
As 'n jong kind, het dokters voorspel dat Samantha Stander, tans ', nooit sal kan loop nie. Sy was met ernstige oorerflike ontwikkelingsdisplasie gediagnoseer. Vandag is Samantha 'n tweedejaar mediese student aan Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
US betreur heengaan van prof Adam Small
Die Universiteit Stellenbosch het met leedwese verneem van die afsterwe van prof Adam Small, veelbekroonde digter en dramaturg. Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie en tans waarnemende Rektor en...