7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US stel Afrikasentrum vir Akademieskap bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (24 November 2017) die Afrikasentrum vir Akademieskap tydens die vieringe van Afrika Universiteite Dag bekendgestel. As deel van die bekendstelling is drie beurse ter waarde van R30 000 elk aan...
Stellenbosch University
US videos verskyn op WGO se opleidingsbiblioteek
Twee videos wat onlangs deur die Film- en Televisie-eenheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Verloskunde en Ginekologie saamgestel is, is as opleidingsvideos geselekteer deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Die...
Stellenbosch University
Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkels
ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIE-WERKSWINKELS Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as aktrise daarin opgetree. Sy is 'n vervaardiger, aanbieder en regisseur van...
Stellenbosch University
Kunsliefhebber bemaak meer as R1 miljoen vir beurse
Die naam Henk Seymore sal voortleef danksy ’n erflating van R1 169 834,14 wat hy vroeër vanjaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) nagelaat het. Seymore, ’n individuele donateur aan die US, is in Januarie vanjaar oorlede en het bykans...
Stellenbosch University
Uitnemende Dosente van 2019
US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2019 Die institusionele keurpaneel vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2019 en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) wens graag die volgende dosente geluk met...
Stellenbosch University
Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkels
Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as aktrise daarin opgetree. Sy is 'n vervaardiger, aanbieder en regisseur van korporatiewe videos asook dokumentêre...
Stellenbosch University
Antibioties-weerstandige sepsis eis steeds pasgeborene lewens in Afrika
ʼn Nuwe Europese-Afrika-samewerkingsooreenkoms wat ten doel het om die wyse waarop infeksie in pasgeborenes behandel word, is onlangs van stapel gestuur. Die projek, genaamd SNIP-AFRICA, beoog om pasgeborenes sterftes weens sepsis in...
Stellenbosch University
Gradeweek in Maart/April 2020 as voorsorg afgestel
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n maand gelede ’n Gebeurlikheidskomitee saamgestel om die instelling se gereedheid vir 'n moontlike plaaslike coronavirus-uitbreking (COVID-19) te koördineer. Op Woensdag 11 Maart 2020 het die...
Stellenbosch University
Professor Jens Kossmann 1963 - 2023
Dit is met groot hartseer dat ons die heengaan van prof. Jens Kossmann betreur. Hy was 'n vroeë pionier van die gebruik van molekulêre biologie om plantmetabolisme te bestudeer. Sy werk as 'n Ph.D-student aan die Institut für...
Stellenbosch University
Francois van Coke, wynmakers by Maties Soirée
Is jy gereed vir 'n bietjie heupswaai op die maat van lekker musiek op 'n Lente Vrydagmiddag? Bespreek dan jou kaartjie vir die Maties Soirée wat op Vrydag 9 September om 14:00 by die Alumni-klubhuis by Die Stal, Coetzenburg plaasvind. Die...