7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Calorosas boas-vindas a José!
José HT Rocha (MSc), tans 'n PhD student in Bosbou onder Prof. Leonardo Gonçalves van die Agronomie en Bosbou Fakulteit (FAEF) van São Paulo Universiteit, Brasilië, is tans 'n geaffilieerde studentenavorser by die Universiteit van...
Stellenbosch University
Verkiesing van US raadslid: Kandidate
Die volgende kandidate is behoorlik genomineer: Mnr JS (Job) Amupanda: CV - Adjunk Dekaan aan die Universiteit van Namibie en magister graduandus aan US; 'n hoogtepunt in my akademiese en intellektuele lewe. Visiestelling - Twee dinge het...
Stellenbosch University
Video: rektor oor studentegelde en protes
Videoboodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor studentegelde, protes op kampus en die belang van die akademiese projek. Oor studentegelde: "Ons deel die kommer dat hoër onderwys so...
Stellenbosch University
Professor in Opvoedkundige Sielkunde ontvang onderrigtoekenning
Prof Ronelle Carolissen, medeprofessor in the Departement Opvoedkundige Sielkunde by die Universiteit Stellenbosch, is onlangs deur die Nasionale Sielkundevereniging van Suid-Afrika vereer. Die vereniging het 'n toekenning vir uitnemendheid...
Stellenbosch University
Ontmoet Dylan Barnard: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Dylan Barnard. Dylan Barnard hou van gholf, Nieu-Seeland en Prof Willie...
Stellenbosch University
Ontmoet Thiven Padayachy: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Thiven Padayachy.As hy R5 miljoen gehad het, sou Thiven Padayachy dit...
Stellenbosch University
US-personeel en studente skryf fluks in 2016
Die Universiteit Stellenbosch (US) is ʼn leier op navorsingsgebied en ʼn plek van denkleierskap. Ons personeel en studente skryf nie net akademiese artikels vir geakkrediteerde joernale nie, maar is ook baie goed daarmee om hul insigte met...
Stellenbosch University
MEd-studente woon oriënteringsessie by
Die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch het onlangs 'n MEd-oriënteringsdag aangebied om nuwe meesterstudente vertroud te maak met die intellektuele basis van die MEd-reis. Studente van so ver as Zimbabwe, Namibië, die...
Stellenbosch University
Mikrogroente: veel meer as net garnering
Dr Bianke Loedolff, ʼn nadoktorale navorsingsgenoot aan die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Plant Biotegnologie, het onlangs haar navorsing by die 22ste Internasionale Konferensie oor Funksionele Voedsel, wat by Harvard...
Stellenbosch University
Gradedag eindig op hoë noot vir Fakulteit Regsgeleerdheid se klas van 2016
Die 2016-klas van die Fakulteit Regsgeleerdheid het Donderdag hul gradeplegtigheid op 'n hoë noot afgesluit met 'n prosessie vanaf die Coetzenburg-sentrum - 'n eerste vir die Universiteit. Prof Sonia Human, dekaan van die fakulteit, het die...