7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Innovus Technology Transfer Office
Universiteit Stellenbosch Uitvoerende Ontwikkeling (Edms) Bpk (SBS-ED)
Universiteit Stellenbosch Uitvoerende Ontwikkeling (Edms) Bpk (SBS-ED)
MuViSU
MuViSU | Multidimensionele Datavisualisering | Ekonomie en Bestuurswetenskappe | Universiteit Stellenbosch
Verken MuViSU, die Sentrum vir Multidimensionele Datavisualisering aan die Universiteit Stellenbosch. Ons spesialiseer in teoretiese biplot-ontwikkelings, die toepassing van multidimensionele tegnieke op diverse datastelle, en die skep van...
Maties Sport
Universiteit Stellenbosch en Stellenbosch Akademie vir Sport teken memorandum van verstandhouding om sokker in die Kaapse Wynlande te ontwikkel
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het vandag (11 Oktober 2021) ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat samewerking tussen hierdie twee entiteite tot 2029 bewerkstellig. Die MvV...
Stellenbosch University
Loslitdag 2024-tema "Ek sien jou" skyn lig op onsigbare gestremdhede
Met nog te veel gevalle waar mense met gestremdhede nie gesien, gehoor en ingesluit word in dag-tot-dag beplanning nie, is vanjaar se Loslitdag 2024-tema, "Ek sien jou", daarop gemik om 'n lig te skyn op individue met sigbare en in...
Stellenbosch University
Prof Ashraf Kagee stel sy derde roman, Song of the Slave Girl, vry
Prof Ashraf Kagee of Stellenbosch University's (SU) Psychology Department recently launched his third novel, Song of the Slave Girl, at The Book Lounge in Cape Town. He was joined in conversation by Barbara Boswell, acclaimed writer and...
Stellenbosch University
Stellenbosch Universiteitsmuseum open sy deure op Internasionale Museumdag (IMD)
Stellenbosch Universiteitsmuseum open sy deure op Internasionale Museumdag (IMD) Internasionale Museumdag word jaarliks op 18 Mei gevier. Vanjaar se tema is “Museums vir Opvoeding en Navorsing". Om hierdie dag te vier, sal die Stellenbosch...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch bied eerste IOSOT-konferensie in Afrika aan
Die Internasionale Organisasie vir die Studie van die Ou Testament (IOSOT) se eerste konferensie op die Afrikavasteland vind van 4 tot 9 September 2016 by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas. Dit is maar die tweede keer sedert die...
Stellenbosch University
“Stellenbosch borrel het gebars”, sê Rektor by #SULeads opening
Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuut-verkose studenteleiers het in groot getalle opgedaag vir die opening van die #SULeads 2016 konferensie op Sondag (4 September). Dr Leslie van Rooi praat by die konferensie. Fotograaf: Henk Oets...
Stellenbosch University
Veilige stofies vir Stellenbosch-gemeenskap – studente begin nominasie-projek
As deel van hul Mandela Dag-aktiwiteite het die Universiteit Stellenbosch (US) Studenteraad (SR) het in Julie vanjaar 'n projek bekend gestel wat gesinne 'n skoner, veiliger en goedkoper opsie bied om mee kos te kook as op oop vure. Die...
Stellenbosch University
Donateur laat R50 miljoen na aan die Universiteit Stellenbosch
Vir talentvolle voorgraadse en nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie en Musiekdepartement lyk die toekoms rooskleurig danksy ʼn reuseskenking van R50 miljoen wat aan die Universiteit bemaak is in ʼn...