7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dis weer tyd vir die jaarlikse kampus pretstap
Dis weer sulke tyd: tyd om jou drafskoene aan te trek en deel te neem aan die jaarlikse pretstap/-draf van die die US se Welwees-afdeling. Die 5km pretstap word vanjaar op Vrydag 1 April 2016 plaas en word daar om 13:30 by die Coetzenburg...
Stellenbosch University
PhD-student wen prys met publikasie in ʼn eweknie-beoordeelde vaktydskrif
Dr Frederic Nduhirabandi, ʼn PhD-student van die Afdeling Geneeskundige Fisiologie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch het die prys vir die beste publikasie deur ‘n nagraadse student van...
Stellenbosch University
US gasheer vir historiese vergadering van numeriese en toegepaste wiskundiges
Die eerste SANUM* vergadering het in 1975 plaasgevind toe twee prominente wiskundiges, Prof. Lothar Collatz (1910-1990) van Duitsland en Dr Fritz John (1920-1994) van die Verenigde State van Amerika, Suid-Afrika tegelykertyd besoek het. 'n...
Stellenbosch University
Fakulteit Opvoedkunde kry derde uitgelese professor
Prof Aslam Fataar, Visedekaan: Navorsing in die Fakulteit Opvoedkunde, en 14 ander hoogleraars aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs as uitgelese professore aangestel. Dit is slegs die tweede keer dat die US hierdie eerbewys aan...
Stellenbosch University
USB: Spesiale Alumni-Belangegroep vir Toekomsstudies ‘versterk die ITN se strategie’
Die amptelike bekendstelling van die Spesiale Alumni-Belangegroep vir Toekomsstudies vir alumni van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) se Toekomsstudies-programme het verlede Vrydag by die USB plaasgevind. Die geleenthed...
Stellenbosch University
Hoofdirekteur: Maties Sport verkies tot SA Rugby se uitvoerende raad
Ilhaam Groenewald, hoofdirekteur: Maties Sport, sien uit na die uitdaging om die eerste vrouelid van SA Rugby se uitvoerende raad te wees. SA Rugby het Woensdag 1 Junie aangekondig dat Groenewald en Monde Tabata verlede week as raadslede...
Stellenbosch University
Middeleeuse wa met sonkrag kook sop op die Rooi Plein
'n Middeleeuse wa met 'n paraboliese struktuur daarop gemonteer om sonlig te konsentreer, het baie aandag getrek by Universiteit Stellenbosch (US) se Rooiplein. Kyk na 'n video op die Universiteit se Facebook-blad hier. Prof. Paul Papka en...
Stellenbosch University
Steinhoff Maties Krieket soek nasionale klubtitel
Steinhoff Maties Krieket-legendes soos Dewald Botha en Emile Kriek sal die Universiteit Stellenbosch baie graag met die 2016 Nasionale Klubkampioenskaptitel wil verlaat. Die Nasionale Klubkampioenskap het Vrydag (22 April) begin en die...
Stellenbosch University
Buro vir Ekonomiese Ondersoek het 'n nuwe direkteur
Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) by die Universiteit Stellenbosch het 'n nuwe direkteur, professor Johann Kirsten. Hy is die Buro se sesde direkteur sedert dit in 1944 tot stand gekom het. "Ons is verheug oor die aanstelling van prof...
Stellenbosch University
Internasionale span wil uitsterwings verhoed
Wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch gaan saam met navorsers van Conservation International (CI) en vyf ander top universiteite wêreldwyd werk om die verskuiwing van spesies en ekosisteme weens klimaatsverandering te modeleer...