7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Hoe ʼn ‘MBA-baba’ vir Davina Mentoor gehelp het om leierskap te herdefinieer
Halfpad deur die MBA-program aan die Stellenbosch Bestuurskool, het Davina Mentoor (34), ʼn departementsbestuurder in die Departement Siviele Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch, ontdek dat sy swanger was met haar tweede kind...
Stellenbosch University
SMART-program help met sinvolle verandering
’n Inisiatief wat daarop gemik is om etiese, betrokke en innoverende leerders te help ontwikkel wat na ekonomiese en gemeenskapstransformasie streef, word deur die Skool vir Rekeningkunde by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe...
Stellenbosch University
Kom ons praat padlangs oor taal by die US
Van die belangrikste vertrekpunte van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuutste Taalbeleid is dat taal toegang tot die instelling moet bevorder, en die akademiese en beroepsukses van studente en personeel moet ondersteun. In die...
Stellenbosch University
Nuwe sagteware sal data-insameling van grootwithaaie standaardiseer
Die gebrek aan 'n gestandaardiseerde prosedure vir die insameling van data oor spesies soos die grootwithaai, wat ontwykend is en moeilik om op te spoor, het tot dusver alle pogings om hierdie diere te bestuur en te beskerm, belemmer. Maar...
Stellenbosch University
Kapenaars lees nie inligting op voedseletikette
Kapenaars weet maar bra min oor voedingsinligting op voedseletikette, het 'n nuwe studie aan die Universiteit Stellenbosch (US) bevind. “Kaapse verbruikers het gebrekkige kennis van voedsel- en voedingsetikette en die inligting op...
Stellenbosch University
'Daar is geen hysers na sukses, ek moes die trappe klim' sê gehoorgestremde gegradueerde
Toe sy opstaan om haar meestersgraad in fisioterapie te ontvang, het Celize Louw, ʼn gehoorgestremde student, die lang en somtyds swaar pad van afstandsonderrig vir eers afgesluit. Vir Louw (43), is hierdie prestasie bewyse dat harde werk...
Stellenbosch University
Prof Moosa aangestel as voorsitter van MAK vir Orgaanoorplanting
Vir die afgelope halfeeu was Suid-Afrika ʼn pionier van orgaanoorplanting. In 1966 het ons die eerste nieroorplanting op die kontinent uitgevoer, en net ʼn jaar later, die eerste hartoorplanting in die wêreld. Ten spyte van hierdie baanbreker...
Stellenbosch University
Regulering van aanlyn-kontrakte nodig om verbruikers te beskerm
Omtrent elke keer wat jy 'n webwerf besoek, op die “aanvaar"-knoppie klik of sagteware aflaai, sluit jy 'n aanlyn-kontrak – 'n nie-onderhandelbare kontrak soos die terme en voorwaardes wat die gebruik van webwerwe of die privaatheidsbeleide...
Stellenbosch University
Veelvuldige mosies van vertroue in die US
Beste lid van die US-gemeenskap Die spreekwoord lui mens kom in donker tye gou agter wie jou mooiweersvriende is. Maar die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope ruk gesien dat daar nie ʼn tekort aan vertroue in ons instelling is...
Stellenbosch University
Nuwe hoof van anestesiologie loop oor van idees vir departement
Professor Sean Chetty is in April vanjaar aangestel as die uitvoerende hoof van die Universiteit Stellenbosch se Departement Anestesiologie en Kritieke Sorg, net toe Covid-19 begin posvat het in Suid-Afrika. As gevolg daarvan, het hy...