7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
’n Betekenisvolle en besondere verwelkoming vir US-nuwelinge
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek meer as 5 000 nuwelingstudente op sy kampusse met die aanvang van sy amptelike Verwelkomingstydperk, wat van Maandag 31 Januarie tot Saterdag 12 Februarie 2022 sal duur. In...
Stellenbosch University
US bied syferfoendi ’n unieke kans
Hoewel die 17-jarige Kimberley Lucas van Wentworth, KwaZulu-Natal, verlede jaar vier onderskeidings in graad 12 behaal het, waaronder 99% vir wiskunde, het sy nie by enige universiteit aansoek gedoen nie. Dít, het sy gereken, is slegs ryk...
Stellenbosch University
Buitelands studeer gedurende COVID? Hoe Maëlle dit laat werk het
Die meeste studente wat 'n semesteruitruil onderneem, verwag om hulle horisonne te verbreed en te leer hoe om hulle weg deur verskillende sosiale omgewings te baan. Die uitbreking van die wêreldwye pandemie het egter die buitelandse studie...
Stellenbosch University
Ontvanger van Rektorstoekenning beplan om aan te hou lei volgende jaar
Wanneer mediese student Jessica Davies aanstaande jaar haar rol as voorsitter van Tygerberg se Akademiese Bestuursraad en as klasverteenwoordiger vir haar medestudente in hul vyfde jaar in die MBChB-kursus hervat, sal sy verseker dat die...
Stellenbosch University
Gevorderde program in volhoubare ontwikkeling bekend gestel
In 'n poging om entrepreneurs te lewer wat tot 'n regverdige en volhoubare toekoms in Suid-Afrika kan bydra, het die Universiteit Stellenbosch onlangs aangekondig dat 'n nuwe program, 'n gevorderde diploma in volhoubare ontwikkeling, vanaf...
Stellenbosch University
Jongste nuus: Aankondiging oor eksamen, en inisiatiewe om diskriminasie te bestry
Die Universiteit Stellenbosch (US) volg 'n benadering van geen verdraagsaamheid tot rassisme op kampus. Die Universiteit het uitgebreide maatreëls ingestel om rassisme te bestry, en gaan voort om daarop te verbeter. Gevolglik kon die US, in...
Stellenbosch University
#USVroue: Dr Marcia Lyner-Cleophas – “Die lewe is daar om te beproef”
Deur 'n verskeidenheid dienste aan studente met gestremdhede te lewer, skep die Eenheid vir Gestremdhede by die Universiteit Stellenbosch (US) 'n instaatstellende omgewing vir studente om hulle volle potensiaal te verwesenlik. Dr Marcia...
Stellenbosch University
Somerskool in Duitsland het baie geleenthede gebied, sê student
Sheba Kashiri het nie net 'n hernieude waardering vir haar studies aan die Universiteit Stellenbosch ontwikkel nie, maar ook 'n beter begrip van haar toekomstige loopbaan in haar gekose veld nadat sy onlangs die Kühne Somerskool in...
Stellenbosch University
#Vrouemaand: Dr Zethu Mkhize – 'Uitdagings verbreed my perspektief'
Dr Zethu Mkhize staan aan die stuur van die Transformasiekantoor. Hier lei sy mense met uiteenlopende persoonlikhede en lewenservarings om sáám die Universiteit Stellenbosch (US) se Transformasieplan te implementeer. Sy is toegewy aan haar...
Stellenbosch University
Prof Johan Matthee Nagraadse Beurse vir die eerste keer toegeken
Meestersgraadstudente in Ondernemingsbestuur, Anja Hutton en Laura Putter, het onlangs die eerste ontvangers van die prof Johan Matthee Nagraadse Studiebeurse geword. Dié beursfonds het in 2020 tot stand gekom nadat wyle prof Johan Matthee...