7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe hoof van Kerngeneeskunde soek oplossings wat Suid-Afrikaners bevoordeel
Vyf-en-twintig jaar nadat professor James Warwick as junior kliniese assistent by die Afdeling Kerngeneeskunde begin het, is hy aangestel as die nuwe hoof van die afdeling – ʼn bevordering wat hy as ʼn “opwindende volgende stap" in sy...
Stellenbosch University
Skool vir Rekeningkunde voorsien besighede van belangrike rekeningkundige vaardighede
Die Skool vir Rekeningkunde se visie om terug te gee aan die gemeenskap gaan van krag tot krag nadat dit onlangs 'n werkswinkel aangebied het om kleinsake-eienaars in Phillippi en omliggende gebiede met kritieke rekeningkundige vaardighede...
Stellenbosch University
Maties stel hul kuns ten toon by nuwe Alumni-klubhuis
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge het onlangs sommer dubbel feesgevier by die bekendstelling van sy 2021 US Alumni-kunsuitstalling asook die amptelike opening van die Alumni-klubhuis by Die...
Stellenbosch University
’n Uitmuntende graad-oes vir SciMathUS
Negentien van die gegradueerdes wat die verhoog vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) se April-gradeplegtighede sal oorsteek, word nie net trotse US-alumni nie. Hulle sluit hulle ook aan by die toenemende getal studente wat...
Stellenbosch University
Times Higher Education-vakranglys bevestig US se akademiese aanbod is van wêreldgehalte
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie as een van die voorste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Klinies en Gesondheid, Opvoedkunde, Lettere en Geesteswetenskappe, asook Lewenswetenskappe en Sosiale Wetenskappe...
Stellenbosch University
Meer inklusiewe werksplekke moet vir mense met gestremdhede geskep word
Vrydag (3 Desember) was die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Armand Bam van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool dat organisasies meer inklusiewe werksplekke vir mense met...
Stellenbosch University
Nagraadse skool verwelkom nuwe PhD-studente
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het pas ʼn nuwe groep PhD-studente op kampus verwelkom. Dit is die derde inname van dié skool en bestaan uit 10 studente van Ghana, Kameroen, Malawi, Uganda, Zimbabwe en Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Matie-granaatnavorser met Afrika Unie se top-wetenskapsprys vereer
Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas een van die Afrika Unie (AU) se grootste eerbewyse ontvang. Die AU Kwame Nkrumah Kontinentwye Wetenskapstoekenning vir senior navorsers is by die afsluiting van die...
Stellenbosch University
MCom (Rekenaarouditering)-verhandeling ontvang SAIPA-toppresteerdersprys
Me Angelique Landy van die Universiteit Stellenbosch het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA) se toppresteerderstoekenning in die kategorie vir meestersgraadverhandelings in Rekeningkunde gewen. Die...
Stellenbosch University
US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathon
'n Webgebaseerde plugin (ingeboude toevoeging tot jou webblaaier) wat misleidende uitlatings oor syfers in aanlyn mediaberigte blootlê, het aan drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) die eerste plek besorg in die Cambridge...