7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Navorsing beklemtoon Proteaceae groeitoestande en stel voor dat voorspellings van globale verandering te optimisties is
Die bepaling van die reeks geskikte omgewingstoestande waaronder 'n plantspesie kan voortbestaan en floreer (sy “ekologiese nis") is die sleutelelement vir 'n begrip van spesies se geografiese verspreiding en om hulle reaksies op...
Stellenbosch University
EBW-student eerste Zimbabwiese studenteraadsvoorsitter
Lewis Mboko, 'n student van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW), is onlangs as die nuwe voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad (SR) vir die 2020 akademiese jaar aangewys. Die 22-jarige ekonomie-...
Stellenbosch University
Ex-Cell-werksessie help rus jeuggevangenes toe vir die sakewêreld
Die suksesvolle implementering van die Ex-Cell-werksessie, 'n proefprogram van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) in vennootskap met die korrektiewe sentrum Drakenstein naby die Paarl, bewys dat gevangenes...
Stellenbosch University
Prof Richard Pitcher is ’n kampvegter vir gelykheid in gesondheid
Prof Richard Pitcher, hoof van die Afdeling Radiodiagnose en uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie aan die Universiteit Stellenbosch, het verlede week (12 Oktober 2023) sy intreerede gelewer. Die titel...
Stellenbosch University
Noodsaaklike ratte in die Museummasjien
Suid-Afrika het in September Erfenisdag gevier. Ter viering van hierdie dag, laat ons die kollig op van die Universiteit Stellenbosch Museum se personeellede val wat 'n belangrike rol speel om te verseker dat dinge glad verloop by die...
Stellenbosch University
Studente slaan ag op oproep om ingeënt te word
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) slaan ag op die oproep om hulle te laat inent teen COVID-19 ná die onlangse aankondiging dat die inentingsprogram nou ook na mense wat 18 jaar en ouer is, uitgebrei is. Meer as 300 studente...
Stellenbosch University
#USVroue: Ernestine Meyer-Adams – “Maak die wêreld 'n beter plek"
Die Afdeling Sosiale Impak van die Universiteit Stellenbosch (US) staan onder leiding van Ernestine Meyer-Adams. Sy is passievol oor die US se waardes van uitnemendheid, deernis, verantwoordbaarheid, respek en billikheid, en het een groot...
Stellenbosch University
Wetenskaplikes identifiseer die top 100 belangrikste vrae in Plantwetenskappe
'n Internasionale paneel wetenskaplikes, wat 'n wetenskaplike van die Universiteit Stellenbosch (US) ingesluit het, het die top 100 belangrikste vrae, wat met Plantwetenskap te make het, geïdentifiseer. Dié internasionale inisiatief het...
Stellenbosch University
Groter betrokkenheid van fakulteite bespreek
Hoewel die Universiteit Stellenbosch (US) se Landelike Kliniese Skool in Worcester fokus op voorgraadse programme in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, is daar ook geleenthede vir ander fakulteite om betrokke te raak by...
Stellenbosch University
#USjeugdag: ‘Werk saam, moenie meeding nie’
Tré Delange, 'n finalejaar BCom Wiskundige Wetenskappe-student, voel sterk dat die jeug te dikwels met mekaar meeding, terwyl hulle eerder 'n kultuur van samewerking moet vestig. “Die koor is 'n bewys daarvan dat ons saam beter is."...