7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
AfriNEAD spreek gebrek aan navorsing oor gestremdhede in Afrika aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Jaar vir Persone met Gestremdhede het vandeesweek 'n hoogtepunt bereik met die sesde African Network of Evidence to Action (AfriNEAD)-konferensie, 'n toonaangewende internasionale netwerkgeleentheid...
Stellenbosch University
EBW-staatmaker MJ Brooks ontvang Kanselierstoekenning
Die alombekende direkteur van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, MJ Brooks, is met die Kanselierstoekenning vir 2020 in die kategorie professionele dienste vereer vir sy "buitengewone" bydrae tot die Fakulteit. Dié gesogte...
Stellenbosch University
ʼn Soektog na biomerkers wat die erns van Covid-19 siekte kan voorspel
Die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die stuur van ʼn nuwe navorsingsprojek wat gesondheidswerkers op die voorste linie kan help om te bepaal watter pasiënte wat vir Covid-19 behandel word ʼn hoë risiko loop om ernstig siek te word....
Stellenbosch University
Almal aan dek by 2de Sosiale Geregtigheidberaad
“Onder die huidige omstandighede is dit maklik om moedeloos te raak en hoop te verloor, maar ons is 'n baie veerkragtige volk. Indien jy 'n verskil vir sosiale geregtigheid wil maak, moet jy 'n rol in die beëindiging van armoede en...
Stellenbosch University
PhD-studie wil veiligheid, doeltreffendheid van radiofarmaseutiese middels in Afrika verbeter
Baie Afrikalande sukkel om veilige en doeltreffende radiofarmaseutiese middels vir die diagnose of behandeling van siektes te voorsien. Selfoudits en die implementering van eenvoudige, bekostigbare intervensies in dié lande se radioapteke...
Stellenbosch University
US betreur afsterwe van prof Mohammad Karaan
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van prof Mohammad Karaan (52), 'n voormalige Dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe wat ook in ʼn stadium as Viserektor: Gemeenskapsinteraksie en...
Stellenbosch University
US vereer ses vir bydraes tot onderwys, aktivisme, ontwikkeling en navorsing
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal eredoktorsgrade toeken aan ses merkwaardige individue ter erkenning van hulle buitengewone werk om die wêreld ten goede te verander op hulle onderskeie gebiede, naamlik die uitvoerende kunste, ekonomie...
Stellenbosch University
US-dosent se reis neem haar van veiligheidstewels na boeke
Delecia Davids se akademiese reis is 'n duidelike bewys dat dit nie noodwendig 'n teken van mislukking is om van studierigting te verander nie. Terwyl dit vir baie 'n skrikwekkende taak kan wees om 'n graadkursus te kies, was dit vir...
Stellenbosch University
Navorsingsprojek oorbrug behandelingsgaping vir kinders met MDR-TB
“Op Wêreld TB-dag en tydens Wêreld TB-maand fokus die globale gemeenskap gevoeglik op die vinnig-ontwikkelende wêreldwye COVID-19-pandemie. Die versorging van kwesbare gesinne en kinders wat geraak word deur tuberkulose, asook MDR-TB, moet...
Stellenbosch University
Ballet, dansbewegings kan rugbyspelers fiks hou tydens inperking
Die algehele inperking weens COVID-19 mag dalk rugbyspelers binne hou, maar dit beteken nie hulle kan nie aan hul fiksheid werk nie. Volgens 'n onlangse navorsingstudie by die Universiteit Stellenbosch (US) kan hulle steeds hul voorsprong...