7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US dra by tot doktorale onderrig en navorsingsopleiding in Afrika
Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) streef al vir meer as 'n dekade lank daarna om uitnemendheid in doktorale onderrig regoor Afrika te koördineer en te bevorder. Die ADA is binne Universiteit Stellenbosch Internasionaal, wat deel uitmaak...
Stellenbosch University
US maak drome ’n werklikheid
Die Nigeries-gebore Chioma Amaechi sê sy het vir die eerste keer van die Universiteit Stellenbosch (US) gehoor terwyl sy na die beste universiteite in Afrika gesoek het nadat sy haar hoërskoolopleiding in 2010 voltooi het. Chioma is 'n...
Stellenbosch University
Springbokke, alumni en ondersteuners samel fondse in met #Train4Fees
Maties Sport en die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumni-betrekkinge het 'n 2-maande fondsinsamelingsveldtog – #Train4Fees – geloods om student-atlete van hulp te wees wat finansiële bystand vir onderriggelde in...
Stellenbosch University
Bou kapasiteit vir bewysgebaseerde gesondheidsorg en openbare gesondheid in Afrika suid van die Sahara
Die Samewerkingsnetwerk vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg in Openbare Gesondheid in Afrika (CEBHA+) beoog om in die langtermyn kapasiteit en infrastruktuur te bou vir bewysgebaseerde gesondheidsorg en openbare gesondheid in Afrika suid van...
Stellenbosch University
#USVroue: ‘Voed ’n meisie op en jy verander die toekoms’
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Stellenbosch University
Studie identifiseer tieners se strategieë om stres te hanteer
Watter sielkundige sterkpunte wend adolessente wat in moeilike omstandighede in lae-inkomste-gemeenskappe woon, aan om hulle te help om stres, vrees en angs te hanteer? Dít is een van die vrae wat dr Carmen Späth met haar doktorale studie...
Stellenbosch University
Ramprisikonetwerk Periperi U spring in om COVID-19 in Afrika te help bestry
Die Afrikabevolking is die snels groeiende ter wêreld. Die vasteland sal oor die volgende twee dekades byna die helfte van die wêreld se totale bevolkingsgroei uitmaak. Wanneer 'n ramp dus die vasteland tref, is die uitwerking op mense se...
Stellenbosch University
MGD bied 67-minuut virtuele Mandeladag-viering
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) neem sy Mandeladag-aktiwiteite vandeesmaand aanlyn met 'n virtuele bespreking van 67 minute oor “Personeel-welstand tydens COVID-19 en daarna" wat dit afskop op 17 Julie. MGD is in die Afdeling vir Sosiale...
Stellenbosch University
Mensdom sal méér moet doen as ons ineenstorting van oseaanstelsel wil verhoed
Ons het 'n nuwe verhouding tussen die mens en die oseaan nodig om die voortgesette oorlewing van die verskillende lewensnoodsaaklike funksies van die see te verseker, sê navorsing wat vandag (17 Julie 2020) in Nature Communications verskyn...
Stellenbosch University
US hou eerste virtuele personeelbyeenkoms
Die Universiteit Stellenbosch (US) het “in 'n kort tyd baie bereik" en as personeel “het ons saam baie geleer", wat die US gehelp om in hierdie ongekende tyd vooruit te beweeg. Dit was die boodskap van die US se Rektor en Visekanselier...