7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Eerste inname van USB-leierskapontwikkelingsprogram ontvang hul kwalifikasies
Die eerste kohort studente wat die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool (USB) se nagraadse diploma in leierskapsontwikkeling (NPO-stroom) suksesvol voltooi het, se kwalifikasies is vandeesweek tydens 'n aanlyn gradeplegtigheid van die...
Stellenbosch University
US-akademikus ontvang vername Vlaamse poësieprys
Die gevierde digter en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr Alfred Schaffer, is as die 2021-wenner van die toonaangewende Herman de Conink-prys vir sy versameling poësie getiteld Wie was ik (“Wie was ek") aangewys. Hierdie...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Ricky Brecht
Sy werk as beampte vir opvoedkundige en openbare programme by die Universiteit Stellenbosch (US) Museum stel Ricky Brecht in staat om ontwikkelingsgeleenthede vir die jeug te skep. In die maand van Internasionale Werkersdag vertel ons jou...
Stellenbosch University
US-navorser bekyk voedingspraktyke onder babas
Dr Moleen Dzikiti (Zunza) van die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek het onlangs 'n toekenning ter waarde van meer as R2.6m ontvang vir 'n studie oor voedingspraktyke onder babas van vrouens wat met MIV saamleef. Die toekenning is van...
Stellenbosch University
Skool vir Rekeningkunde eerstejaars verower eerste prys in Deloitte-kompetisie
Van links na regs: Matthew Privett, Sansar Maharaj, Anthony Oosthuizen Keegan Kisten Nicola Vermeulen Photo credit: Lelethu Roto Met indrukwekkende innovasie en kundigheid het 'n span van vyf eerstejaar-BRek-studente van die Universiteit...
Stellenbosch University
Sonkrag-werksessie wek belangstelling by leerders
Onderwysers en leerlinge van skole in Cloetesville en Kayamandi het onlangs 'n werksessie oor sonkragopwekking bygewoon. Dit is deur die Universiteit Stellenbosch se Departement Ondernemingsbestuur in vennootskap met die Fakulteit...
Stellenbosch University
Gas- en oliemaatskappye moet lig loop vir kuberbedreigings
Internasionale olie- en gasmaatskappye loop toenemend 'n politieke risiko weens kuberaanvalle en hulle sal hul benadering tot risikobestuur moet verander ten einde die uitwerking van kuberbedreigings tot die minimum te beperk. Dit is een...
Stellenbosch University
Rekords spat by vandeesweek se US-gradeplegtighede
'n Rekord aantal van 5 853 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) pluk van vandag tot Vrydag die vrugte van baie ure, dae, maande en jare se harde werk wanneer hulle hul kwalifikasies by die US se nege Desember-gradeplegtighede...
Stellenbosch University
Finansiële Geletterdheid-projek wil inlig en bemagtig
Die Universiteit Stellenbosch Regskliniek se Finansiële Geletterdheid-projek (FLP) poog om plaaslike gemeenskappe te bemagtig deur kennis oor finansiële sake te deel en mense in te lig oor hul regte as verbruikers. Dit behels om...
Stellenbosch University
Ochodo ontvang toonaangewende Afrika Navorsingsleierskap-toekenning
Dr Eleanor Ochodo, 'n seniornavorser en dosent in die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg, is een van vier “opkomende sterre en toekomstige navorsingsleiers" wat 'n wesenlike befondsingstoekenning sal ontvang vir navorsing wat...