7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe SPL-direkteur stel diens aan ander eerste
Wat jou bybly wanneer jy met die nuutaangestelde direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL), prof Zwelinzima Ndevu, gesels, is sy nederigheid. Dit is daar wanneer hy sy kollegas, verlede, prestasies en toekomsplanne vir dié...
Stellenbosch University
Drie gesogte ‘Wetenskap-Oscars’ vir US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het drie gesogte pryse losgeslaan by die 2022/2023 Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings wat Donderdag (13 Julie 2023) plaasgevind het. Hierdie jaarlikse toekennings, wat ook...
Stellenbosch University
Vermorsing van publiek se geld ’n bedreiging vir demokrasie – OG
Die vermorsing van reusebedrae van die publiek se geld en 'n gebrek aan nagevolge vir slegte gedrag lei uiteindelik tot burgerlike aksie soos wydverspreide protesoptogte oor die regering se onvermoë om sy beloftes na te kom. Dit was die...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Thembelihle Bongwana
Die Universiteit Stellenbosch duld onder geen omstandighede enige geslagsgerigte geweld nie en is verbind tot die skep van 'n omgewing wat vry is daarvan en waar gelyke regte vir almal bevorder word. Hierdie verbintenis word deur die...
Stellenbosch University
US speel gasheer vir eerste SA-werksessie oor Google Earth Engine
Suid-Afrika se heel eerste werksessie ooit oor Google Earth Engine is onlangs deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Geografie en Omgewingstudies gehou. Die twee-dag kursus, aangebied deur dr David Gibson van Google en dr...
Stellenbosch University
Goldfields-koshuis kry splinternuwe, moderne eetsaal
Inwoners van die Goldfields-koshuis sal van 16 Oktober af hul nuwe, moderne halaal-vriendelike eetsaal kan geniet. Die hoof van die Goldfields-koshuis, Renee Hector-Kannemeyer, sê die eetsaal se naam is Sada Ohms, 'n Khoi-San woord wat...
Stellenbosch University
Prosesingenieurswese vier 50 jaar
"Die Departement Prosesingenieurswese het tot stand gekom in 'n redelik uitsonderilke jaar, 1969. In dieselfde jaar het 'n monsteragtige Saturn V-vuurpyl 'n gesamentlike volume van 3,5 miljoen liter kragparaffien, vloeibare suurstof en...
Stellenbosch University
Maatskaplike werkers help kwesbare huishoudings met finansiële welstand
Maatskaplike werkers bied talle waardevolle dienste aan die samelewing, veral aan diegene wat in nood verkeer. Een van hierdie dienste is om kwesbare huishoudings te help om hul finansies beter te bestuur, beheer te neem van hul inkomste...
Stellenbosch University
EBW-student en span verower eerste prys in invloedryke datawetenskaptegnothon
In 'n merkwaardige demonstrasie van datagedrewe vindingrykheid en probleemoplossingsvaardighede het drie studente van die Universiteit Stellenbosch, insluitend een van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) onlangs as die...
Stellenbosch University
Kraaifonteiner behaal sukses danksy gemeenskap se ondersteuning
Wanneer Stephen Smith vandeesweek sy honneursgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtighede ontvang, is dit beslis nie die einde van sy akademiese loopbaan nie. Hy sê dit is eerder net die begin van sy reis. Die...